Laerskool Truida Kestell
Laerskool Truida Kestell hokkiespelers presteer
Baie geluk aan die volgende hokkiespelers van Laerskool Truida Kestell wat verkies is tot die 0.13 Seuns en dogters Noord Vrystaat span. Ons beste ...Truida Kestell Primary School boys selected for Griffons Trials
Congratulations to the following Truida Kestell Primary boys participating in the Griffons Trials in Welkom on the 6/7th of May.Laerskool Truida Kestell leerders haal TBM Netbalspanne
Laerskool Truida Kestell leerder haal TBM Netbalspanne: Baie geluk aan die drie 0.12 Netbalspelers wat deel is van die TBM Netbalspan wat verkies is ...Laerskool Truida Kestell redenaars skitter op die podium
Laerskool Truida Kestell redenaars skitter op die podium. Baie geluk aan die volgende sprekers wat vir die provinsiale rondte kwalifiseer. Baie geluk aan die ...Laerskool Truida Kestell leerder haal die COSSASA Nasionale atletiekoefengroep
Carla Britz van Truida Kestell Skool in Bethlehem is verkies tot die COSSASA Nasionale atletiekoefengroep vir die 800m en die 1500m. Hierdie span neem ...LS Truida Kestell o.11 rugbyspan gekroon as aandreeks wenners
Baie geluk aan Laerskool Truida Kestell se o.11 Rugbyspan wat as wenners van die Odensia aandreeks in Welkom gekroon was. Welgedaan aan die span, ...Laerskool Truida Kestell karateka presteer
Karate Suid Afrika (KSA) het hulle jaarlikse Suid Afrikaanse Alle Style Nasionale Kampioenskappe aangebied die naweek van 4 & 5 Maart 2022 in Tongaat, ...Laerskool Truida Kestell se 0.13 atletiek meisies ontvang die wisseltrofee
Baie geluk aan Laerskool Truida Kestell se 0.13 meisies wat die wisseltrofee ontvang het vir die beste meisies 0.13 groep wat op 12 Maart ...Laerskool Truida Kestell SA Atletiekuitslae
Laerskool Truida Kestell SA Atletiekuitslae, baie geluk aan al die leerders ons is baie trots op julle: Carla Britz – Dogters o.13 800m 3de, ...Laerskool Truida Kestell Bethseals swemmers presteer puik
Baie geluk aan die Laerskool Truida Kestell Bethseals swemmers wat op 5 Maart 2022 aan die Level 1 Ontwikkelings Klubkampioeskappe in Bloemfontein deelgeneem het. ...Truida Kestell atlete presteer puik
Baie geluk aan Laerskool Truida Kestell se atlete wat die seisoen so pragtig presteer het. Die volgende leerders het die Vrystaat Atletiekspan gehaal. Die ...Laerskool Truida Kestell koorleiers vir 2022
Baie geluk aan die volgende Laerskool Truida Kestell leerders wat verkies is as koorleiers alle voorspoed vir die jaar wat voorlê, mag julle deur ...Truida Kestell karateka excel in Free State Championship
The following learners of Truida Kestell participated in the JKA Free State Championship on 19 Feb 2022. These learners will also represent the Free ...Laerskool Truida Kestell atlete presteer by Prestige atletiekbyeenkoms
Baie geluk aan ons Truidjies met puik prestasies by Fichardtpark Primêr se Prestige Atletiekbyeenkoms waaraan 1214 atlete regoor die Vrystaat, Noord-Kaap en Noordwes deelgeneem ...Truida Kestell swem uitstekend in Noord-Vrystaat gala
Die volgende leerlinge van Truida Kestell het aan die Noord-Vrystaat Inter-laerskole swem in Sasolburg deelgeneem op 7 & 8 Februarie 2022. Hulle behaal die ...Laerskool Truida Kestell tennisuitslae
Baie geluk aan Joma wat aan die TSA Skole week deelgeneem het en opgeneem is in die Vrystaat provingsiale tennisspan. Laerskool Truida Kestell is ...Laerskool Truida Kestell karateka presteer
Baie geluk aan Hanré van Laerskool Truida Kestell wat die naweek van 05 Februarie 2022 aan die Vrystaat Karate proewe in Bloemfontein deelgeneem het. ...LS Truida Kestell atlete laat die rekords spat
Baie geluk aan die volgende leerders van Laerskool Truida Kestell wat rekords behaal het gedurende die Bethlehem Skole Atletiekbyeenkoms. Die skool is baie trots ...Laerskool Truida Kestell atlete breek talle rekords
Baie Geluk aan die volgende Laerskool Truida Kestell atlete wat tydens die Kleursport byeenkoms rekords verbeter het. Nelisa-May wat ‘n rekord vir 1500m stap ...Laerskool Truida Kestell redenaar praat goud los
Baie geluk aan Kai de Klerk, een van slegs 10 sprekers van die Podiumpret Redenaarskompetisie, wat gekies is om aan die Talent Africa redenaarskompetisie ...Laerskool Truida Kestell nuwe personeel
Laerskool Truida Kestell stel met trots hul nuwe personeel bekend wat hierdie jaar by hulle kom aansluit het, en wens hulle alle voorspoed toe.





















