Laerskool Truida Kestell koorleiers vir 2022
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan die volgende Laerskool Truida Kestell leerders wat verkies is as koorleiers alle voorspoed vir die jaar wat voorlê, mag julle deur sang lei, streel en inspireer:
Agter: Louise lehman; Corrie de Klerk; Ané Botha; Erné van Aswegen; Tobatsi Mosea;
Voor: Sua Janse van Rensburg; Isabelle Koch; Marizeé Schutte










