Laerskool Orion leerders sing in die Cantare Kinderkoor
ADVERTISEMENT
Die Laerskool Orion spog met hul leerders wat deel is van die Cantare Kinderkoor. Hierdie koor word tydens die Talent Africa kompetisie se Nasionale rondte aangewys as die Beste Junior Vokale Groep. Die leerders ontvang ook dus hul Gauteng-kleure.










