Laerskool Truida Kestell leerders haal TBM Netbalspanne
ADVERTISEMENT
Laerskool Truida Kestell leerder haal TBM Netbalspanne: Baie geluk aan die drie 0.12 Netbalspelers wat deel is van die TBM Netbalspan wat verkies is om 14 Mei aan die Vrystaatproewe te gaan deelneem.

Links na Regs / Left to Right: Marné Cornelius; Cara Rautenbach; Nelisa-May Doman
Baie geluk aan die vyf 0.13 Netbalspelers wat deel is van die TBM Netbalspan wat verkies is om 14 Mei aan die Vrystaatproewe te gaan deelneem. Ons is baie trots op julle.

Links na Regs / Left to Right: Luné Hilario; Nica Bester; Siyanda Tshabalala; Marizé Schutte; Annika vd Riet









