Laerskool Truida Kestell
Laerskool Truida Kestell tennisspelers is ingesluit in die Vrystaat Tennisspan
Die Laerskool Truida Kestell tennisspelers is ingesluit in die Vrystaat Tennisspan. Lance Kriek, Ben Rheeder, Linzi Botha, Meiha Barends, Cornel Ferreira, Lize Viljoen.Laerskool Truida Kestell leerder presteer in hengel
Laerskool Truida Kestell leerder Joshua de Jesus het sy Sentraal Gauteng klere gekry vir visvang, hy het Sentraal Gauteng verteenwoordig by die Binnelandse light ...Laerskool Truida Kestell tennisspeler wen die Kloppers Masters
Laerskool Truida Kestell tennisspeler Meiha Barends is die o.10 dogters wenner by die Kloppers Tennis Masters in Bloemfontein! Congratulations Meiha! The Truidjies are proud ...Laerskool Truida Kestell atlete ontvang erkenning
Laerskool Truida Kestell atlete Liesa Kruger en Nelisa-May Doman ontvang erkenning vir uitstekende prestasies gelewer tydens die SA Kampioenskappe. Free State Primary schools received ...Laerskool Truida Kestell visvang uitslae
Laerskool Truida Kestell leerder Joshua de Jesus het sy Sentraal Gauteng klere gekry vir visvang, hy het Sentraal Gauteng verteenwoordig by die Binnelandse light ...7’s Prestasies vir Laerskool Truida Kestell leerders
Baie geluk aan Laerskool Truida Kestell leerders Micaile Kaptein & Khahleho Maqelepo wat gekies is vir die Griffons 7’s Rugby Span. Ons is baie ...Laerskool Truida Kestell ruiter haal die Protea-span
Baie geluk aan Laerskool Truida Kestell ruiter Jemma Orsmond wat gekies is vir die Junior Perdry Proteaspan. Welgedaan Jemma!Laerskool Truida Kestell ruiters presteer
Baie geluk aan Laerskool Truida Kestell Jemma Orsmond wat gekies is vir die Junior Perdry Protea span. Congratulations to Jemma Orsmond who has been ...Laerskool Truida Kestell redenaar wen eerste plek
Dit is met trots dat Truida Kestell die voorreg het om Andries van der Walt (Gr2) geluk te wens met ‘n eerste plek by ...Laerskool Truida Kestell sprekers vaar uitstekend
Baie geluk aan die volgende Laerskool Truida Kestell sprekers wat op 24 en 26 Augustus 2023 aan die nasionale finaal van Artistatue by Midstream ...Laerskool Truida Kestell is trots op hul landloop kampioene
Baie geluk aan die volgende Laerskool Truida Kestell leerlinge wat aan die Vrystaatse Landloop kampioenskappe deelgeneem het. Wel gedaan!Laerskool Truida Kestell leerders vaar uitstekend in Wiskunde
Baie geluk aan Laerskool Truida Kestell leerders Wilmari & Christopher wat onderskeidelik graad 6 & 7 se graadwenners was, asook Juan, Luther, Marietjie en ...Laerskool Truida Kestell leerder kan skiet
Laerskool Truida Kestell leerder kan skiet .Rickert Schoeman het die naweek in Welkom 2de gekom in die o.13 Windbuks-streekskiet. Congratulations the Truidjies are proud ...Laerskool Truida Kestell leerders presteer in krieket
Hartlik geluk aan die volgende Laerskool Truida Kestell leerders wat in hul onderskeie TBM krieketspanne ingesluit is. 0.11 o.13Laerskool Truida Kestell tennisspelers presteer
Die volgende Laerskool Truida Kestell tennisspelers het tydens 28-29 Julie en 4-5 Aug Thabo Mofutsanyana Distrik in die Koringaartennistoernooi verteenwoordig.Truida Kestell hockey boys did well at the hockey festival
The Truida Kestell 1st team boys hockey took part in a Hockey Festival at Lynwood. The boys learned a lot and played matches against ...Laerskool Truida Kestell speel goeie tennis
Kloppers Tennis toernooi Julie 2023. Meiha Barends was the runner-up in the U10 age group. Well done! Sy en haar dubbels maat was ook ...Laerskool Truida Kestell stap weg as Graanveld 7’s wenners
Laerskool Truida Kestell se o.13 rugbymanne het op 22 Julie deelgeneem aan Graanveld se 7’s toernooi! Hulle stap weg as die wenners van die ...Laerskool Truida Kestell fietsryers word opgeneem in die Vrystaatspan
Baie geluk aan die volgende Laerskool Truida Kestell fietsryers wat opgeneem is in die Vrystaatspan wat by die Inter-Provincial Cascades gaan deelneem op 22 ...Laerskool Truida Kestell leerders geniet hul Sangfees opnames in Bloemfontein
Die Laerskool Truida Kestell leerders is hard aan die werk vir hulle Sangfees produksie van Aladdin aan die einde van Kwartaal 3. Van die ...Laerskool Truida Kestell VRL besoek Sonskyndienssentrum
Die Laerskool Truida Kestell VRL besoek Sonskyndienssentrum. Die Kinders het heerlike stories vertel en die mensies bederf met ‘n boekmerkie en warm sjokolade met ...Laerskool Truida Kestell o.13 A netbalspan presteer
Laerskool Truida Kestell se o.13A netbalspan eindig 4de by die Vrystaatkampioenskappe tydens die naweek van 16-17 Junie 2023. Ons is Baie trots op ons ...Laerskool Truida Kestell ATKV-redenaars uitslae
Laerskool Truida Kestell ATKV-redenaars uitslae: Provinsiale rondte ATKV Nasionale finaal: Die volgende 4 sprekers dring dan ook deur na die nasionale finaal wat op ...Laerskool Truida Kestell provinsiale hokkiespelers
Laerskool Truida Kestell provinsiale hokkiespelers. Baie geluk aan Jemma Orsmond; Owen Pelser & Nienke van Zyl wat gekies is tot die Noord – Vrystaathokkiespan! ...Laerskool Truida Kestell netbalspelers ingesluit in Vrystaatspan
Baie geluk aan Laerskool Truida Kestell netbalspelers Cara Rautenbach o.13 en Wilmari vd Merwe o.12 wat in die Vrystaatspan opgeneem is wat aan die ...Laerskool Truida Kestell redenaars presteer
ATKV – Redenaars Uitslae: Truida Kestell is ongelooflik trots op die volgende 16 sprekers wat na die semi-finale rondte wat op 23 Mei 2023 ...Uitstekende redenaarsuitslae vir Laerskool Truida Kestell
Uitstekende redenaarsuitslae vir Laerskool Truida Kestell. Oppie Tong Af Provinsiale Rondte: Uitslae Radikale Redenaars Streeksfinaal: Uitslae Op 22 April het ons sprekers aan Radikale ...Laerskool Truida Kestell netbalspelers wat ingesluit is in onderskeie TBM Netbalspanne
Baie geluk aan die volgende Laerskool Truida Kestell dogters met jul insluiting in die TBM Netbalspan wat 27 Mei 2023 aan die Vrystaatproewe gaan ...Laerskool Truida Kestell rugby seuns verkies tot onderskeie Griffonsspanne
Baie geluk aan die volgende Laerskool Truida Kestell seuns wat verkies is tot die onderskeie Griffonsspanne. Hulle is ingesluit in die volgende spanne: Theuns ...Laerskool Truida Kestell Gr 7 leerders het die EBW vasvra ‘cluster’ vlak kompetisie bygewoon
Die Laerskool Truida Kestell Gr 7 leerders het die EBW vasvra ‘cluster’ vlak kompetisie bygewoon. By hierdie kompetisie moes die leerders in groepe vrae ...Truida Kestell Primary Gr R-3 learners received a visit fom Colgate
Colgate visited our Gr R to 3 Truida Kestell Primary learners to teach our learners the importance of brushing teeth and healthy eating habits. ...Laerskool Truida Kestell bergfietsryers presteer
SA XCO Championships. Baie geluk aan die volgende leerlinge wat deelgeneem het aan die THABA TRAILS – Johannesburg 15 & 16 April 2023. Heili ...Laerskool Truida Kestell leerder haal die Vrystaat Tennisspan
Baie geluk aan die Laerskool Truida Kesteel tennisspeler Awert Viljoen wat gekies is vir die Vrystaat Tennisspan. Ons is baie trots op jou! Welgedaan!Laerskool Truida Kestell redenaars
Public Speaking Congratulations to all the following learners. We are proud of you! ATKV:Baie geluk aan die volgende sprekers! Hulle dring almal deur na ...Valentine’s celebrations in full swing at Truida Kestell Primary
Valentine’s celebrations in full swing at Truida Kestell Primary. The Truidjies celebrated Valentine’s Day on 14 February 2023. The day started with a Valentine’s ...Great results for Truida Kestell mountain bike racers
Truida Kestell mountain bike racers took part in the Free State XCO #2 Ficksburg on 18 February 2023. It was a very wet and ...Truida Kestell athletes selected in Northern Free-State Biathlon team
Congratulations to Truida Kestell athletes Lika Zietsman, Alrich Zietsman & Miné Zietsman who were chosen to be part of the Northern Free-State Biathlon team. ...Truida Kestell Primary U13 relay team broke current record
Congratulations to the Truida Kestell Primary U13 relay team who competed in Sasolburg on 7 February 2023. They broke the current record. Well done! ...Laerskool Truida Kestell swem prestasie
Laerskool Truida Kestell swemmer Lika Zietsman, ‘n lid van Bethseals swemklub, het op Saterdag 21 Januarie aan die Pelican Neptunes Gala in Bloemfontein deelgeneem. ...Goeie uitslae vir Laerskool Truida Kestell swemmers
Laerskool Truida Kestell swemmers Heilene en Inge Meintjies, lede van die Bethseals swemklub, het Saterdag 28 Januarie aan die Superseals Bullsharks gala deelgeneem: Heilene ...








































