Laerskool Truida Kestell provinsiale hokkiespelers
ADVERTISEMENT
Laerskool Truida Kestell provinsiale hokkiespelers. Baie geluk aan Jemma Orsmond; Owen Pelser & Nienke van Zyl wat gekies is tot die Noord – Vrystaathokkiespan!

Baie geluk aan Marné van Zyl en Nelisa-May Doman wat gekies is tot die o.13 Noord-Vrystaat Griffonshokkiespan!

Baie geluk aan Hanzelle Hattingh; Lunay Senekal & Mariné Theron wat gekies is tot die o.12 Noord – Vrystaat Griffonshokkiespan!










