Laerskool Truida Kestell Gr 7 leerders het die EBW vasvra ‘cluster’ vlak kompetisie bygewoon
ADVERTISEMENT
Die Laerskool Truida Kestell Gr 7 leerders het die EBW vasvra ‘cluster’ vlak kompetisie bygewoon. By hierdie kompetisie moes die leerders in groepe vrae beantwoord wat handel oor die ekonomie van ons land sowel as die inhoud van die vak, EBW. Die leerders het baie goed gevaar. Ons is dankbaar vir die blootstelling wat aan ons leerders gebied word.

Vlnr: Jean-Marie Liebenberg, Christiné Bester, Marné Cornelius, Nienke van Zyl, Kaylin van Rooyen, Kai de Klerk, Owen Pelser en Koot Bender









