Hoër Volkskool Akademiese presteerders vir 2021
ADVERTISEMENT
Na afloop van die 2021 November-eksamen, het die volgende leerlinge van Hoër Volkskool top prestasies behaal op akademiese gebied. Die volgende leerlinge is as Nr 1 op die ranglys vir akademie aangewys:
- GR 11: Annelie Pieterse
- Gr 10: Zenke Enslin
- Gr 9: Xander Keyser
- Gr 8: Sarè Viljoen










