Author: Michaela Smit
Laerskool Durbanville o.13A-seunstennisspan is Wes-Kaap kampioene
Laerskool Durbanville o.13A-seunstennisspan het op 11 Oktober aan die Rising Star toernooi deelgeneem, aangebied deur Tennis Suid-Afrika (TSA), waar hulle die WP verteenwoordig het. Hierdie byeenkoms ...

