Hoërskool Zwartkop fietsryer laat sy fiets se speke sing
ADVERTISEMENT
Tristen Cordier van Hoërskool Zwartkop word geluk gewens met fantastiese fietswedren uitslae tydens die Gauteng Time Trail Series wat by Randvaal plaasgevind het. Op Saterdag, 11 April verower hy ‘n algehele 4de plek in die o.17 kategorie. Op Sondag, 12 April, wen hy die 1ste plek in die 50km Bell of Hope Charity Ride in die Cradle of Humankind.
Welgedaan, Tristen!










