Laerskool Bakenkop skitter op provinsiale vlak
ADVERTISEMENT
Laerskool Bakenkop skitter op provinsiale vlak.
Baie geluk aan ons o.11B-rugbyspan wat as die Liga-kampioene gekroon is! Dit is die 3de jaar in ‘n ry! Met 4 oorwinnings en 1 gelykopuitslag het hierdie span gewys wat moontlik is wanneer harde werk, dissipline en spangees saamkom en hul titel met trots verdien: Midstream Ridge 24–5, Magalieskruin 43–0, Die Poort 36–0, Monumentpark 10–5, Villieria 17–17. Ons is baie trots op elke speler, afrigter en ondersteuner wat deel was van hierdie besondere prestasie. Julle het die Bakies-kleure met trots gedra en jul merk gemaak op die veld! Baie geluk, o.11B’s! Julle is ware kampioene!
![]()
Thalia Delport Gauteng-Noord Aksiehokkiespan












