Die Hoërskool Menlopark atlete en swemmers neem aan die Afrika-Jeugspele deel
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan Die Hoërskool Menlopark atlete en swemmers wat deel was van die SA-span by die Afrika-Jeugspele in Angola! Die atlete het meer as hul beste gelewer.










