Hoërskool Menlopark Wetenskaplikes gekies om SA te verteenwoordig
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan die volgende graad 11-leerders van Hoërskool Menlopark wat Suid-Afrika in Julie 2026 by die Internasionale Wetenskapolimpiade gaan verteenwoordig:
- Clara Serfontein is ingesluit in die Chemie-span wat in Oesbekistan gaan deelneem.
- Eric Senekal en Luka Smit is in die Fisika-span wat in Colombië gaan deelneem.
- Erik word ook as die wenner van die Fisika-afdeling in Suid-Afrika aangewys!












