Die Hoërskool Menlopark tennis verlaat Cradock as die wenners van die Marelie Moolman-tennistoernooi
ADVERTISEMENT
Die Hoërskool Menlopark tennis verlaat Cradock as die wenners van die Marelie Moolman-tennistoernooi met die seuns en meisies! Baie geluk aan die Menlo-tennisspelers, die organiseerder en afrigter vir die baie ekstra myle! Ons is op julle!















