Die Hoërskool Menlopark se koor word aangewys as die gemengde skoolkoor in Suid-Afrika
ADVERTISEMENT
Die Hoërskool Menlopark se koor word aangewys as die beste gemengde skoolkoor in Suid-Afrika by die Nasionale ATKV koor-
kompetisie. Menlo word beloon met ‘n GOUE toekenning en ‘n punt van 88,54% ! Baie geluk aan elke koorlid, die koorleier en die Menlo-personeel. Julle is uitsonderlik!










