Gauteng Pretoria
- CenturionEast RandGauteng JohannesburgMidrand Fourways Sunninghill WoodmeadPinnacle College CopperleafPinnacle College Rigde ViewRegional News
AI Supports, Teachers Inspire: Why Human Connection Remains the Heart of Learning
Why artificial intelligence supports better teaching while human connection remains at the heart of every student’s success.Artificial Intelligence (AI) is rapidly becoming part of ... Akademie is vir Laerskool Wierdapark lekker
Laerskool Wierdapark se graad 4 tot 6 leerders hul breinkrag getoets in die opwindende 24SumMore-uitdagings. Met vinnige denke, slim strategieë en vinnige vingers moes ...Laerskool Hennopspark ruiters lewer puik prestasies by SANESA Q4
Ons kaalvoetruiters het op 20 en 21 Junie aan die SANESA Q4 Distrik Tshwane en Johannesburg-kompetisie deelgeneem. Ten spyte van die nat en koue ...Hoërskool Zwartkop vertrek na Europa vir hul akademiese toer
Veilige reis aan al die Hoërskool Zwartkop leerders wat op pad is na Europa vir die akademiese toer! Hierdie is ‘n besondere geleentheid om ...Laerskool Swartkop huldig hul eerste krieketspan vir 2026 in
Laerskool Swartkop het die voorreg gehad om hul 1ste Krieketspan tydens hul ‘capping’-seremonie in te huldig. Baie geluk aan elke speler wat die voorreg ...Laerskool Magalieskruin leerders presteer aan karate
Baie geluk aan Laerskool Magalieskruin karateka Stian Lombard met sy uitstekende prestasie by die JKS South Africa Federation, National Championships 2026, gehou te Pretoria ...Uitsig High School athlete selected for the European Athletics Tour
Congratulations to Ethan Minnaar on being selected to represent South Africa on the prestigious European Athletics Tour! From 1–15 July 2026, Ethan will compete ...Tyger Valley College Begins an Exciting New Chapter as Trinityhouse Tyger Valley
A new chapter will strengthen Christian values, academic excellence and opportunities for generations of students A significant new chapter is unfolding for one of ...Netbal prestasie vir Laerskool Hennopspark
Laerskool Hennopspark het hierdie seisoen weer gewys wat deursettingsvermoë, spanwerk en toewyding kan vermag! 𝗟𝗜𝗚𝗔𝗪𝗘𝗡𝗡𝗘𝗥𝗦 o.10 D o.12 D 𝗡𝗔𝗔𝗦𝗪𝗘𝗡𝗡𝗘𝗥𝗦 𝗩𝗔𝗡 𝗗𝗜𝗘 𝗟𝗜𝗚𝗔 o.10 ...Maragon Olympus Boys Selected for the 2026 Rooikatte Private Schools U13 Team
We would like to proudly congratulate our four Maragon Olympus boys who have been selected to represent the 2026Rooikatte Private Schools U13 Team. This ...Hoërskool Zwartkop is trots op die Junior Stadsraad-Leiers
Hoërskool Zwartkop is baie trots op twee van ons gr. 11 leerders wat op 13 Junie 2026, tydens die jaarlikse inhuldiging van die Junior ...Curro Soshanguve Star Selected for LaLiga Tournament
Curro Soshanguve learner selected as one of only two South African female players for LaLiga-partnered tournament Grade 12 learner Onkarabile Ramogayana from Curro Soshanguve ...Laerskool Louis Leipoldt neem deel aan die Dink of Sink Debatkompetisie
Laerskoolleerders van regoor Pretoria het op 6 Februarie 2026 by Hoërskool Montana aan AfriForum se eerste Dink of Sink onvoorbereide debatskompetisie vir die jaar ...HTS John Vorster leerders presteer tydens die Cosmo Run
Baie geluk aan Nico Kroukamp en Henry van der Merwe van HTS John Vorster wat baie goed gevaar het by die Cosmo Run. Nico ...Maragon Olympus Primary archer defended her title as SA Champion for another year
Maragon Olympus Primary School’s Melah Nolte recently participated in the South African National Indoor Archery Championships, held over two days in May.She performed exceptionally ...Maragon Olympus learner delivered a beautiful Lyrical dance performance
Maragon Olympus Primary School’s Amiké Jonck had the incredible privilege of being selected to participate in the ShowUP 2026 Finals after successfully progressing through ...Trinityhouse Centurion High School learners selected for Provincial Teams
Trinityhouse Centurion High School is celebrating a remarkable achievement after several learners were awarded provincial colours in recognition of their outstanding performances in sport. ...Rugby achievement for Maragon Olympus Primary
Maragon Olympus would like to proudly congratulate our four Maragon Olympus boys who have been selected to represent the 2026 Rooikatte Private Schools U13 ...Gevegkuns prestasie vir Hoërskool Overkruin
Eleanor Johnson van Hoërskool Overkruin het die naweek aan MASA (Martial Arts South Africa) se Gauteng provinsiale toernooi deelgeneem. Sy het goud, silwer en ...Maragon Olympus Primary School’s learners selected to represent Gauteng North Action Hockey
Congratulations to Maragon Olympus Primary School’s learners on this outstanding achievement! Liam Smith (U14 Boys), Wilco du Toit (U12 Boys), and Nina Smith (U10 ...Afrikaanse Hoër Meisieskool redenaars wys hul staal
Vier van Afrikaanse Hoër Meisieskool leerders het die naweek aan ’n uitdagende Engelse onvoorbereide debatkompetisie deelgeneem. Met slegs 30 minute voorbereidingstyd en geen elektroniese ...Maragon Olympus Primary School rugby players selected for Provincial Teams
Maragon Olympus would like to extend our heartfelt congratulations to the two Maragon Olympus Grade 7 boys, Gabriel Sousa and Katlego Maruma, on their ...Hoërskool Oos-Moot karateka verteenwooordig SA met trots
Dean Hugo van Hoërskool Oos-Moot het Suid-Afrika met trots verteenwoordig tydens die 2026 WUKF South Africa Championships & Africa Open wat vanaf Woensdag 29 ...Maragon Olympus Primary School’s hockey Provincial Representatives
Maragon Olympus proudly congratulate Luka Viljoen, Thabisile Nkabinde, Letlhogonolo Sebiloane, and Gopakilwe Khoza on their outstanding achievement of being selected for Northerns Hockey. This ...Laerskool Swartkop netbalspelers speel hul laaste laerskool wedstryd met passie
Mense verstaan nie altyd waarom spelers so emosioneel raak tydens hul laaste wedstryd op laerskool nie. “Dis mos net laerskool,” sê mense. “Jy gaan ...Hoërskool Die Wilgers bedank personeellid vir 39 jaar se toewyding
Met groot waardering en dankbaarheid groet Hoërskool Die Wilgers vandag vir Brown Mmola wat ná bykans 39 jaar se toegewyde diens aan die skool ...Afrikaanse Hoër Meisieskool swemmer presteer by die 17de Afrika Kampioenskappe
17de Afrika Swemkampioenskappe 2026. Oran, Algerië. Afrikaanse Hoër Meisieskool is trots op Mila se fantastiese prestasies op die internasionale verhoog! Goud in die 200m ...- Amanzimtoti High SchoolDurban Girls' CollegeFerrum High SchoolGrantleigh SchoolsSt Anne's Diocesan CollegeSt John's Diocesan School for GirlsSt Mary's Diocesan School for Girls
Last regional for 2026 for SPAR KZN Schoolgirls’ Hockey Challenge
Wrapping up the ten tournaments around KZN, Wembley College in Greytown hosts the uMvoti and oThukela Regional on Saturday 30 May. Historically, one of ... HTS John Vorster sonkragvoertuig is gereed vir die 2026 Sasol Solar Challenge
HTS John Vorster is trots daarop om die enigste skoolspan in Suid-Afrika te wees wat vanjaar van 10-17 September deelneem aan die gesogte Sasol ...Gereformeerde Skool Dirk Postma behaal derde plek in spanskaak
Die Gereformeerde Skool Dirk Postma het die derde plek verwower in die jaarlikse Spanskaak-kampioenskappe in Pretoria. Hierdie jaar is dit in die Kolonnade gehou ...Beyond the Scoreboard: How Sport Shapes Character, Leadership and Integrity
Fair play, resilience and respect remain some of the greatest lessons students can learn through school sport Expert: Franco van Dyk, Deputy Principal of ...- East RandGauteng JohannesburgPinnacle College CopperleafPinnacle College KyalamiPinnacle College Rigde ViewPinnacle College RynfieldRegional News
Celebrating Cultural Identity in South African Schools
South Africa’s rich cultural landscape remains one of the country’s greatest strengths. Schools play a vital role in helping young people understand not only ... Laerskool Voorpos rugbyspeler ingesluit in die Blou Bulle o.12 Provinsiale groep
Baie geluk aan Ndali van Laeerskool Voorpos met sy insluiting in die Blou Bulle o.12 Provinsiale groep. Voorpos is trots op jou.Laerskool Magalieskruin karateka presteer by die JKS Nationals Kampionskappe
Rossouw Nel van Laerskool Magalieskruin het deelgeneem aan JKS Nationals Kampionskappe en die volgende prestasies behaal: Development Kata : Goud Kumite: Goud Elite Kata: ...Laerskool Tygerpoort rugbyspelers gekies vir Provinsiale spanne
Baie geluk aan Laerskool Tygerpoort se o.12- en o.13-rugbyspelers wat gekies is om die onderskeie provinsiale rugbyspanne te verteenwoordig. Julle harde werk, toewyding en ...Hoërskool Oos-Moot skaakspelers deur na die Gauteng Kampioenskappe
Baie geluk aan die volgende leerders van Hoërskool Oos-Moot wat uitstekend presteer het tydens die Tshwane Distrik Finaal: Charné Raubenheimer (O/19) wen 4 uit ...Hokkie prestasie vir Hoërskool Overkruin
Baie geluk aan die volgende Hoërskool Overkruin leerders (en ‘n Ovie-onnie!) wat vir hulle onderskeie provinsiale spanne gekies is – ons is baie trots ...Laerskool Witpoort gimnas presteer uitstekend
Klarabelle Grabie van Laerskool Witpoort het op, Saterdag 16 Mei, deelgeneem aan die Gold Reef Rhythmic Gymnastics Competition. Sy het Goud verwerf met haar ...Hoërskool Garsfontein skut presteer uitstekend
Baie geluk aan Abigail Nabal van Hoërskool Garsfontein wat uitstekend presteer het tydens die 2026 South African Pistol Federation se Nasionale Pistoolkampioenskappe. Sy het ...Afrikaanse Hoër Meisieskool tennis presteer
Afrikaanse Hoër Meisieskool het uitstekend gevaar by die Amanda Coetzer-Tennistoernooi in Bloemfontein en ons is ongelooflik trots op ons spelers se prestasies! Ons eerstespan ...









































