Rugby prestasie vir Hoërskool Garsfontein
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan die rugbyspelers van Hoërskool Garsfontein wat tydens hul onderskeie provinsiale toernooie met Speler van die Wedstryd-toekennings vereer is.
o.15 Afgri-week:
- Xander Prinsloo – Speler van die Wedstryd teen die Pumas (o/15 A).
- Menahem van Schoor – Speler van die Wedstryd teen die Griekwas (o/15).
o.16 Doom Gouws-Toernooi:
- Daniel Viljoen – Speler van die Wedstryd teen die Cheetahs.
o.16 Grant Khomo-week:
- Tyron Straus – Speler van die Wedstryd teen die Cheetahs.
o.17 Afgri-week:
- SW Potgieter – Speler van die Wedstryd teen die Valke.
- SW Potgieter – Speler van die Wedstryd teen Sharks Invitational XV.
- SW Potgieter – Voorspeler van die Toernooi.
- Katlego Lebelo – Speler van die Wedstryd teen die Sharks.
o.18 Cravenweek:
- Stefan (Kwagga) van der Vyver – Speler van die Wedstryd teen die Griekwas.
- Ruan Fluks – Speler van die Wedstryd teen die Vrystaat.
Ons is ongelooflik trots op elke speler.




















