Ligbron Akademie vir Tegnologie wys leiers aan
ADVERTISEMENT
Die Ligbron Akademie vir Tegnologie het die afgelope Vrydag hul leiers vir 2025 – 2026 aangewys. Die hoofleiers word, soos die skool se tradisie bepaal eers na afloop van hul leierskamp aangewys. Die skool is besonder trots op hierdie groep graad 11’s wat hulself sedert graad 8 bewys het as leerders wat deelneem en vas byt en die skool altyd met trots verteenwoordig.
Meisies:Voor: Katlego Mavimbela, Sunandi Struwig, Maretha Pretorius, Rethabile Ledwaba. Middel: Na’eela Baghalia, Eljoné van Niekerk, Zweli Ngomane, Tsebo Kekana, Duané Nel. Agter: Jyotikka Bhika, Lizé du Plessis, Bianca Breytenbach, Marli Vorster, Banele Tshabalala, Alexis Nel, Monya Thomas.
Seuns:Voor: Uzair Bhamjee, WP Human, Sbongakonke Vilakati, Banele Mthombo.Middel: Koketso Khalo, Johardt Swanepoel, Franco Groenewald, Reghard Jansen van Rensburg,Lwazi Phakati, Slade Cooper.Agter: Raymond Strydom, Shane Mhlanga, Bongani Mkhondwane, Henco Scheepers, Albert Mitchell.










