AWSUM School News

Top Menu

  • Advertise with us
  • Printing for your school
  • Past exam papers – All Grades

Main Menu

  • Home
  • Regional News
    • Western Cape
      • Northern Suburbs
      • Helderberg
      • Boland
      • Breede Valley
      • Southern Cape
      • Southern Suburbs
      • City Bowl Atlantic Seaboard
      • Table Bay and Melkbos
      • Swartland and West Coast
      • Overberg
    • Gauteng Johannesburg
      • Randburg Linden Northcliff
      • East Rand
      • JHB East
      • JHB South
      • JHB Central
      • Krugersdorp Roodepoort
      • Bryanston Sandton Rosebank
    • Gauteng Pretoria
      • Centurion
      • PTA East
      • PTA North
      • PTA Central PTA South
    • Vaal Driehoek
    • Bloemfontein
    • North West
      • Potch Klerksdorp and surrounds
      • Rustenburg Brits and surrounds
    • Eastern Cape
      • Port Elizabeth & Surrounds
      • East London & Surrounds
      • Eastern Cape Towns
    • Northern Cape
    • Kwazulu-Natal
      • Durban and Durban North
      • Westville Pinetown Hillcrest Kloof
      • Midlands
      • Northern Natal
      • South Coast
    • Limpopo
    • Mpumalanga
      • Lowveld
      • Highveld
    • Free State
      • Bloemfontein
      • Northern and Eastern Free State
  • About AWSUM News
  • Advertise with us
  • Printing for your school
  • Past exam papers – All Grades

logo

ADVERTISEMENT

Regional News

  • Home
  • Regional News
    • Western Cape
      • Northern Suburbs
      • Helderberg
      • Boland
      • Breede Valley
      • Southern Cape
      • Southern Suburbs
      • City Bowl Atlantic Seaboard
      • Table Bay and Melkbos
      • Swartland and West Coast
      • Overberg
    • Gauteng Johannesburg
      • Randburg Linden Northcliff
      • East Rand
      • JHB East
      • JHB South
      • JHB Central
      • Krugersdorp Roodepoort
      • Bryanston Sandton Rosebank
    • Gauteng Pretoria
      • Centurion
      • PTA East
      • PTA North
      • PTA Central PTA South
    • Vaal Driehoek
    • Bloemfontein
    • North West
      • Potch Klerksdorp and surrounds
      • Rustenburg Brits and surrounds
    • Eastern Cape
      • Port Elizabeth & Surrounds
      • East London & Surrounds
      • Eastern Cape Towns
    • Northern Cape
    • Kwazulu-Natal
      • Durban and Durban North
      • Westville Pinetown Hillcrest Kloof
      • Midlands
      • Northern Natal
      • South Coast
    • Limpopo
    • Mpumalanga
      • Lowveld
      • Highveld
    • Free State
      • Bloemfontein
      • Northern and Eastern Free State
  • About AWSUM News
  • Gereformeerde Skool Dirk Postma behaal 2de plek in die RoboMission kompetisie

  • Laerskool Truida Kestell leiers skitter op provinsiale verhoog

  • Die Hoërskool Wonderboom Tiere sluit hul liga op `n hoë noot af

  • Cannons Creek heads to Grade 11 Leadership Camp

  • Cambridge High School sport results


HighveldLigbron Academy of TechnologyMpumalangaRegional News
Home›Regional News›Mpumalanga›Highveld›Ligbron Akademie vir Tegnologie Gr 12 Prysuitdeling

Ligbron Akademie vir Tegnologie Gr 12 Prysuitdeling

By Karien Frans
28th October 2025
152
0

ADVERTISEMENT


Share:

Ligbron Akademie vir Tegnologie het afskeid geneem van hul matrieks. Die kerkdiens is gelei deur Pastoor Saretha Ferns. Daarna is die matrieks tydens hul prysuitdeling vereer vir hul harde werk. Die dag is afgesluit met die Liggies se gebnruiklike Kersdoofseremonie. Die volgende top toekennings is gemaak:

Die Ligbron Ambassadeurstoekenning is die hoogste toekenning wat ‘n graad 12 kan ontvang. Dit is hierdie jaar toegeken aan Jurgens Bezuidenhoudt. Jurgens het in sy vyf jaar by Ligbron homself onderskei as ‘n uitnemende sportman en leier. Jurgens ontvang ook ‘n toekenning vir leierskap (hy was hoofseun van 2024-2025) en word aangewys as die beste voorspeler in die eerste rugby span.

Atharv Agre

Jurgens Bezuidenhoudt

Die Dux-leerder van 2025 is Atharv Agra wat ‘n gemiddeld van 91.57% verwerf het. Hiermee ontvang Atharv ook toekennings as die beste presteerder in verskeie vakke. Hy is ook aangewys as die beste skaakspeler waarvoor hy die Ted Griffiths wisseltrofee ontvang.

Siyanda Dennison ontvang die Gideon Buhrmann wisseltrofee as sportseun van die jaar. Siyanda ontvang ook ‘n trofee vir die beste senior rugbyprestasie van die Jaar.

Kristen Lloyd ontvang die Liggie Leiertrofee as hoofmeisie van 2024-2025. Sy kry ook ‘n trofee as die beste voorspeler in die eerste meisieshokkiespan, en deel die Kraft-wisseltrofee as beste senior redenaar.

Vinasia Marx is vereer vir haar harde werk op kultuurgebied. Sy deel die Kraft-wisseltrofee as beste senior redenaar en ontvang die Phillip Constantine wisseltrofee vir die grootste bydrae gelewer op kulturele gebied gedurende haar hoërskoolloopbaan.

Kristen Lloyd

Siyanda Dennison

Die volgende graad 12’s het ook trofeë ontvang:

Sarah Bowers ontvang twee trofeë vir landloop. Sy ontvang die Booysens wisseltrofee as die beste senior landloopatleet. Sy ontvang ook die Frans Kalp wisseltrofee as die beste landloopatleet tydens Interhoër.

Thato Mogotsi ontvang ‘n trofee as die beste senior seunshokkiespeler, asook die beste agterspeler in die eerste seunshokkiespan.

  • Zahra Del Cueto Martinez ontvang die Florence Cook wisseltrofee vir tweetaligheid.
  • Bandile Thanjekwayo ontvang ‘n trofee as die senior Victor Ludorum.
  • Ntando Sithole is aangewys as die beste dogterskrieketspeler waarvoor sy die Stefnie Odendaal wisseltrofee ontvang.
  • Khensani Mkhonto word vereer vir die grootste bydrae gelewer in netbal tydens haar hoërskoolloopbaan.
  • Lethi Ngwenya ontvang die Kobus Stander wisseltrofee as die beste agterspeler in die eerste rugbyspan.
  • Tineruvimbo Mukaro, Siphumelele Gwebu, Saneliso Kubheka ontvang erekleure vir 12 jaar 100% skoolbesoek.
  • Lannique Graham ontvang die Graham wisseltrofee vir Landsdiens.

Vinasia Marx

Die Liggies is trots op hierdie matrieks wat vanjaar die pas aangegee het en wens hulle alle sterkte vir die toekoms toe.

TagsPrysuiitdeling
Previous Article

Little New Horizon College Prize Giving

Next Article

Hillcrest High School Learner wins Silver at ...

Share:

Related articles More from author

  • BloemfonteinFree StateGrey CollegeRegional News

    Grey Kollege Graad 12 Prysuitdeling

    25th November 2024
    By Karien Frans
  • Laerskool ParkRegional NewsSouthern CapeWestern Cape

    Laerskool Park prysuitdeling 2023

    24th November 2023
    By Karien Frans
  • BloemfonteinFree StatePrimêre Skool Jim Fouche BloemfonteinRegional News

    Primêre Skool Jim Fouché 2023 Spesiale Toekennings en 2024 Leerderraad

    23rd November 2023
    By Karien Frans
  • Hoërskool DouglasNorthern CapeRegional News

    Hoërskool Douglas prysuitdeling 2023

    20th November 2023
    By Karien Frans
  • Hoërskool PietersburgLimpopoRegional News

    Hoërskool Pietersburg Prysuitdeling 2023

    12th December 2023
    By Karien Frans
  • City Bowl Atlantic SeaboardHoërskool Jan van RiebeeckRegional NewsWestern Cape

    Hoërskool Jan van Riebeeck prysuitdeling

    7th December 2023
    By Karien Frans

  • Laerskool WesbankRegional NewsSouthern CapeWestern Cape

    3 Leerders van Laerskool Wesbank Oudtshoorn verwerf Eden Kleure in skaak

  • Gauteng JohannesburgLaerskool FontainebleauRandburg Linden NorthcliffRegional News

    Laerskool Fontainebleau aangewys as een van die Top Laerskole

  • Gauteng PretoriaLaerskool GarsfonteinPTA EastRegional News

    Laerskool Garsfontein presteer op toer

ADVERTISEMENT

ADVERTISEMENT

ADVERTISEMENT

AWSUM News is South Africa’s largest school news platform. Since 2013 we’ve published every school’s story — academics, sport, culture and leadership — connecting 4 000+ schools with the families who read them daily.



CreativeMagic

Join Us on Facebook

  • Pretoria
  • Centurion & Midrand
  • Johannesburg
  • Vaaldriehoek
  • Durban
  • Midlands
  • Northern Natal
  • Free State
  • Cape Town
  • Boland
  • Breede Valley
  • Helderberg
  • Overberg
  • Swartland & Weskus
  • Northern Suburbs
  • Southern Cape
  • Noord-Kaap
  • North West
  • Limpopo
  • Mpumalanga
  • East London
  • Port Elizabeth
  • Eastern Cape – Towns
  • Home
  • Advertise with us