LS Proteapark se graad 1 leerders kuier by HS Rustenburg
ADVERTISEMENT
Laerskool Protea Park se gr.1’s het 31 Oktober 2022 die RHS gr.12-leerders gaan sterkte toewens vir die eindeksamen! ‘n Ongelooflike mooi gebaar wat ons Rustie-matrieks beslís nie sal vergeet nie.
![]()










