Laerskool Goedehoop ATKV Redenaars
ADVERTISEMENT
Laerskool Goedehoop wens graag vir Milan Zwarts geluk met haar 2de plek behaal, Graad 4 & 5 Afrikaans Huistaal, tydens die semi-finale ronde van die ATKV Redenaars wat plaasgevind het op Vrydag, 26 Mei 2023 te HTS Witbank.
ATKV Redenaars Milan Zwarts










