Laerskool Rooihuiskraal vier Braaidag saam met 2023 Gr. RR en R leerders
ADVERTISEMENT
Laerskool Rooihuiskraal vier Braaidag saam met 2023 Gr. RR en R leerders. Die Rooimiere het die afgelope naweek ‘n heerlike kuier saam met al hul voornemende Gr. RR en R leerders gehou! Braaidag is behoorlik gevier en die Rooimierhartkop het sterk gebrand!












