Uitstekende uitslae vir Bethlehem Voortrekker redenaars
ADVERTISEMENT
Van Bethlehem Voortrekker se leerders het tussen 20-25 April 2022 aanlyn aan die Oppie Tong Af Redenaarskompetisie deelgeneem en die volgende uitslae verwerf:
- Jana Grobbelaar (gr 9) :A++ vir Engels en A+ vir Afrikaans
- Carl du Randt (gr 8) : A+ vir Afrikaans
- Susan Bender (gr 10) : A++ vir Afrikaans
- Liam-Loyd Doman (gr 9) : A+ vir Engels
Foto vlnr: Charl du Randt, Susan Bender, Liam-Lloyd Doman, Jana Grobbelaar









