Hoërskool Tygerberg rolbal nuus
ADVERTISEMENT
Divan Joubert en sy spanmaats leerders van Hoërskool Tygerberg het ’n ongelooflike prestasie behaal deur 4de plek uit 26 spanne te eindig en ’n brons medalje huis toe te bring!
Hulle het deelgeneem aan die SA Junior Nasionale Kampioenskappe wat by die Oranjes Rolbalklub in Bloemfontein plaasgevind het. Ons is ongelooflik trots op hierdie prestasie harde werk en deursettingsvermoë wat regtig vrugte afgewerp het!









