Die Hoërskool Brandwag seuns neem deel aan die Bowls SA kampioenskap
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan dié Hoërskool Brandwag seuns wat gekies is om van 23-27 Maart 2024 aan die Bowls SA kampioenskap in Bloemfontein deel te neem.
Van links is Jaydon Burkett (o. 18), Wian Theron (o. 25) en Hein-Carlo Smith (ook o. 18).










