Langenhoven Gimnasium Rolbal prestasie
ADVERTISEMENT
Langenhoven Gimnasium se Schalk de Jager is gekies as “skip” vir die o.15 span, wat Eden Rolbal by Rolbal SA Nasionale Junior-kampioenskappe in Bloemfontein vanaf 29 Maart tot 1 April 2022 verteenwoordig Ané Fourie is gekies as reserwe vir die o.15 span, wat Eden Rolbal by Rolbal SA Nasionale Junior-kampioenskappe sal verteenwoordig.
Rolbal










