Northern Suburbs
Fairmont High School learner selected to serve on the Junior City Council
Fairmont High School learner Lilah Barnes (Grade 11) on being selected to serve as a member of the Junior City Council for 2026! This ...Hoërskool Durbanville aan die T4J Dubbels Tennistoernooi deelgeneem
Hoërskool Durbanville het die naweek aan die T4J Dubbels Tennistoernooi deelgeneem op Bredasdorp. Durbanville eindig onoorwonne vir die toernooi. Geluk Durbies, ons is trots ...Hoërskool Durbanville redenaars kook
Op Woensdag, 18 Februarie, het ons redenaars aan die jaarlikse interne uitdunne deelgeneem vir 2026. Altesaam het 11 juniors en 15 seniors aan die ...Laerskool Vredekloof open splinternuwe binne-netbalbaan
Laerskool Vredekloof het onlangs hul splinternuwe binne-netbalbaan amptelik bekendgestel tydens ’n feestelike oggend vol inspirasie, energie en trots. Al die graad 4 tot 7 ...Reddam House Durbanville celebrating alumni fantastic DELF B1 Success
Celebrating Alex and Amy’s Fantastic DELF B1 Success! Reddam House Durbanville are thrilled to share the wonderful news of Alex and Amy’s outstanding achievements ...Laerskool Durbanville leerders in die Top 5 van WKOD Spelkompetisie
Ter viering van Internationale Moedertaaldag het die WKOD ‘n spelkompetisie vir Graad 4-leerders op Saterdag, 21 Februarie 2026 by die Iziko Museum gehou.Twee van ...Hoofleiers by Laerskool Bellville-Noord aangewys
Laerskool Bellville-Noord het Vrydag, 20 Februarie, hulle hoofleiers van 2026 aangewys. Dit het plaasgevind op dieselfde oggend wat die Graad 7’s hul balkies as ...Laerskool Bastion netbalafrigters het hul vaardighede opgeskerp vir 2026
Laerskool Bastion netbalafrigters het hul vaardighede opgeskerp deur by van die bestes te gaan kers opsteek. Hulle het Sportisimo se netbalafrigtingskursus op 17 en ...Laerskool Bastion o.13A krieketspan verpletter Lockers van Engeland
Laerskool Bastion se o.13A het Saterdag vir Lockers van Engeland met 210 lopies verpletter. Bastion se ster met die kolf was Zandré Müller, wat ...Laerskool Bellville-Noord se krieketseisoen begin op ‘n goeie noot
Die krieketseisoen het op ’n uitstekende noot vir Laerskool Bellville-Noord afgeskop, met twee indrukwekkende oorwinnings wat sommer vroeg reeds die span se vasberadenheid en ...Die Groentjiesklub van Laerskool Bellville-Noord hou piekniek
Vrydagaand, 13 Februarie, het die Groentjiesklub van Laerskool Bellville-Noord weer ‘n Sterrekykpiekniek by die Taalmonument bygewoon. Die vorige piekniek in Januarie was kortgeknip deur ...Laerskool Bellville-Noord leerders geniet Valentynsdag
Laerskool Bellville-Noord ondersteun die OOV met ‘n Valentynsdagprojek. Hulle het Valentynsdag op Vrydag 13 Februarie gevier. Die kinders kon spesiale en heerlike valentynsdagkoekies koop ...Noodhulp Kursus vir Hebron Christenskool Gr 7’s
In die begin van elke jaar het ons graad 7’s die voorreg om te leer oor noodhulp .Hulle leer die basiese tegnieke van ABC ...WP Tennis vir leerders van Laerskool Eversdal
Baie geluk aan die volgende leerders van Laerskool Eversdal wat WP Tennis verwerf het! Julle toewyding, harde werk en uitstekende prestasies op die tennisbaan ...Every Child is a Hero at Curro Brackenfell
Every Child is a Hero at Curro Brackenfell. The first day of school at Curro Brackenfell opened with the theme, “Welcome Back SUPERHEROES.” Learners ...Welgemoed Primary School learners excel in Biathlon
Congratulations to the following learners of Welgemoed Primary School who participated in the Highgate Oudtshoorn Interprovincial Biathlon Competition in Feb 2026: Miemie Stegmann Hannah ...Gene Louw Primary learners excel in Mountain Biking
On Saturday, 7 February 2026, Gene Louw Primary riders attended the 1st Bicycle League for 2026 at Devonbosch. The Genie spirit was high, and ...Hoërskool Durbanville leerder opgeneem in die SA o18 Yshokkiespan
Baie geluk aan Marno van der Merwe van Hoërskool Durbanville wat in die SA o18 Yshokkiespan opgeneem is.Laerskool Welgemoed tennisspelers ontvang WP-kleure
Baie geluk aan die volgende Laerskool Welgemoed tennisspelers wat hul WP-kleure ontvang het. Daniel Jonker, JR van Zyl, Liza van der Watt, Shae Parker, ...Laerskool Gene Louw leerder presteer in Tennis
Milea Jacobs van Laerskool Gene Louw het aan ’n o/12 TSA Mini-toernooi in George deelgeneem as ’n o/11-leerder. Sy het uitstekend presteer en silwer in ...Tygerberg High School Grade 8 RCL’s
Well done to Chinedu Ihendu, Sloane Titus and Addison Julisen from Tygerberg High School on being voted to represent the Grade 8’s and their ...Curro Durbanville High School learner excel in Karate
Tristan Rix from Curro Durbanville High School competed in the Karate South Africa Unicity Trials and received a bronze medal in Kata and a ...Fairmont High School hosted a successful DNL Netball Tournament
Fairmont High School proudly hosted the DNL Netball Tournament. It was a privilege to be part of such a well-run and competitive tournament, filled ...DF Akademie leerders presteer in atletiek
DF Akademie is baie trots op die volgende twee atlete wat reeds gekwalifiseer het volgens die WP-klubstandaarde. Mia Labuschagne het met ‘n nuwe persoonlike ...Tygerberg High School excel in Debating
Tygerberg High School debating season got off to a good start with both our junior and senior teams scoring victories against Brackenfell High School ...DF Akademie leerder presteer in Musiek
Izak Kriel, ‘n gr.8-musiekleerder van Charlene Verster, is hierdie week as wenner aangewys van die hoërskool junior kategorie in die klarinetkompetisie aangebied as deel ...Hoërskool Bellville Toutrek uitslae
Die 4de toutrek liga-kompetisie vir dié jaar was verlede Saterdag 14 Februarie op Valentynsdag by Bellville-Suid Hoërskool aangebied. ‘n Totaal van 51 stewel en ...Celebrating Excellence in Science at Curro Durbanville High School
Curro Durbanville High School is incredibly proud of Yu-Yao Chen, a Grade 11 learner, who has achieved international recognition for her outstanding scientific research ...Celebrating Excellence in Science at Curro Durbanville High School
Curro Durbanville High School is incredibly proud of Yu-Yao Chen, a Grade 11 learner, who has achieved international recognition for her outstanding scientific research ...Hoërskool Durbanville leerder verwerf WP klere in Karate
Adam Gerber van Hoërskool Durbanville het Saterdag 7 Februarie 2026 sy WP klere verwerf vir Karate. Hy het eers Saterdag 31 Januarie 2026 deelgeneem ...Laerskool Totius leerders presteer by die Gertjie van der Merwe Stoeitoernooi
Die volgende stoeiers van Laerskool Totius het op Saterdag, 7 Februarie 2026 aan die Gertjie van der Merwe – Spartan Wars stoeitoernooi deelgeneem: Alexander ...Hoërskool Bellville leerders presteer in atletiek
Die atletiekseisoen het sterk afgeskop in Januarie, met uitstekende prestasies van Hoërskool Bellville atlete. By die Paratus-byeenkoms is vier Victrix/ Victor Ludorum-titels verwerf deur ...Hoërskool Durbanville leerders presteer in swem
Baie geluk aan Hoërskool Durbanville leerders wat presteer het by die WCA B-Champs 2026, Paarl. WCA B-Champs 2026 (6-8 Februarie 2026) – Paarl Schalk ...Brackenfell High School Academics Top 20
Congratulations to Brackenfell High School Top 20 prize winners at their Prize Giving Ceremony.Fantastiese hoogtepunt vir Laerskool Vredekloof
Woendag, 14 Januarie 2026 was ‘n baie spesiale dag vir Laerskool Vredekloof. Dit word as ‘n hoogtepunt beskou, aangesien die leerders wat nou in ...Laerskool Vredekloof vier Wêreld hardop lees dag
Op Woensdag, 4 Februarie 2026, het Laaerskool Vredekloof Wêreld hardop lees dag gevier. Die Klofies het dit op ‘n spesiale manier gevier deur opvoeders ...Laerskool Eversdal vier hul feesjaar
Ter viering van Laerskool Eversdal se 50-jaar bestaansmylpaal, het al die manspersoneel met groot trots die das gedra wat leerders gedra het toe die ...Laerskool Bellville-Noord geniet n uitstappie na Houtbaai
Die Groentjiesklub van Laerskool Bellville-Noord het twee keer die afgelope naweek op ‘n bootvaart vanaf Houtbaai na Duikereiland gegaan. Die kinders het die uitstappie ...Laerskool Bellville-Noord vier hardoplees-dag
Hier is ‘n paar foto’s van Laerskool Bellville-Noord se graad 7’s wat vir die graad 1’s voorgelees het op hierdie dag wat Internasionaal gevier ...Leerder van Laerskool Bellville-Noord vaar puik in die 99er cycle tour
Die afgelope naweek, Saterdag 7 Februarie, het Declan Pedro, ‘n Graad 7 leerder van Laerskool Bellville-Noord uitstekend gevaar in die 45 km wedren wat ...









































