AWSUM School News

Top Menu

  • Advertise with us
  • Printing for your school
  • Past exam papers – All Grades

Main Menu

  • Home
  • Regional News
    • Western Cape
      • Northern Suburbs
      • Helderberg
      • Boland
      • Breede Valley
      • Southern Cape
      • Southern Suburbs
      • City Bowl Atlantic Seaboard
      • Table Bay and Melkbos
      • Swartland and West Coast
      • Overberg
    • Gauteng Johannesburg
      • Randburg Linden Northcliff
      • East Rand
      • JHB East
      • JHB South
      • JHB Central
      • Krugersdorp Roodepoort
      • Bryanston Sandton Rosebank
    • Gauteng Pretoria
      • Centurion
      • PTA East
      • PTA North
      • PTA Central PTA South
    • Vaal Driehoek
    • Bloemfontein
    • North West
      • Potch Klerksdorp and surrounds
      • Rustenburg Brits and surrounds
    • Eastern Cape
      • Port Elizabeth & Surrounds
      • East London & Surrounds
      • Eastern Cape Towns
    • Northern Cape
    • Kwazulu-Natal
      • Durban and Durban North
      • Westville Pinetown Hillcrest Kloof
      • Midlands
      • Northern Natal
      • South Coast
    • Limpopo
    • Mpumalanga
      • Lowveld
      • Highveld
    • Free State
      • Bloemfontein
      • Northern and Eastern Free State
  • About Us
  • Advertise with us
  • Printing for your school
  • Past exam papers – All Grades

logo

ADVERTISEMENT

Regional News

  • Home
  • Regional News
    • Western Cape
      • Northern Suburbs
      • Helderberg
      • Boland
      • Breede Valley
      • Southern Cape
      • Southern Suburbs
      • City Bowl Atlantic Seaboard
      • Table Bay and Melkbos
      • Swartland and West Coast
      • Overberg
    • Gauteng Johannesburg
      • Randburg Linden Northcliff
      • East Rand
      • JHB East
      • JHB South
      • JHB Central
      • Krugersdorp Roodepoort
      • Bryanston Sandton Rosebank
    • Gauteng Pretoria
      • Centurion
      • PTA East
      • PTA North
      • PTA Central PTA South
    • Vaal Driehoek
    • Bloemfontein
    • North West
      • Potch Klerksdorp and surrounds
      • Rustenburg Brits and surrounds
    • Eastern Cape
      • Port Elizabeth & Surrounds
      • East London & Surrounds
      • Eastern Cape Towns
    • Northern Cape
    • Kwazulu-Natal
      • Durban and Durban North
      • Westville Pinetown Hillcrest Kloof
      • Midlands
      • Northern Natal
      • South Coast
    • Limpopo
    • Mpumalanga
      • Lowveld
      • Highveld
    • Free State
      • Bloemfontein
      • Northern and Eastern Free State
  • About Us
  • Exciting news from New Horizon College Bethlehem

  • Worcester-Noord Primêre Skool redenaars presteer

  • Laerskool Gericke netbalafrigter presteer

  • Hoërskool Montana leerder presteer in rugby

  • Primêre Skool Worcester leerders presteer in netbal


Hoërskool Durbanville

Home›Regional News›Western Cape›Northern Suburbs›Category: "Hoërskool Durbanville" (Page 2)
  • Hoërskool DurbanvilleNorthern SuburbsRegional NewsWestern Cape

    Hoërskool Durbanville leerling verteenwoordig die WP o.15 Gholfspan

    By Linda
    22nd July 2025
    Tiaan Louw  leerling van Hoërskool Durbanville het die WP o15 Gholfspan verteenwoordig by die u15 Matchplay Invitational. WP wen die toernooi.
    Read More
  • Hoërskool DurbanvilleNorthern SuburbsRegional NewsWestern Cape

    Hoërskool Durbanville leerling wen die Royal Cape Junior Gholf Ope

    By Linda
    17th July 2025
    George Stapelberg van Hoërskool Durbanville wen die o.15 afdeling van die Royal Cape Junior Gholf Ope.
    Read More
  • Hoërskool DurbanvilleNorthern SuburbsRegional NewsWestern Cape

    Hoërskool Durbanville netbalspelers aangewys as CTHSN Netbal kapteine

    By Linda
    17th July 2025
    Geluk aan Hoërskool Durbanville netbalspelers wat aangewys is as CTHSN Netbal kapteine van hul verskeie spanne: o18 Olivia Wilson o16 Minke Böhmer o15 Marli ...
    Read More
  • Hoërskool DurbanvilleNorthern SuburbsRegional NewsWestern Cape

    Hoërskool Durbanville leerder deel van die o.14 WP Noord Hokkiespan

    By Linda
    9th July 2025
    Simoné Boonzaaier van Hoërskool Durbanville neem aan die Streekstoernooi deel van 3-5 Julie in die o14 WP Noord span en hul eindig 6de.
    Read More
  • Hoërskool DurbanvilleNorthern SuburbsRegional NewsWestern Cape

    Hoërskool Durbanville leerder verteenwoordig die WP o18B hokkiespan

    By Linda
    9th July 2025
    Kiara Kömmer van Hoërskool Durbanville verteenwoordig die WP o18B span in die A seksie van die SASHOC hokkie Nasionale toernooi wat plaasvind in Kwa ...
    Read More
  • Hoërskool DurbanvilleNorthern SuburbsRegional NewsWestern Cape

    Hoërskool Durbanville leerder deel van die o.14B WP-span

    By Linda
    9th July 2025
    Daniël Vancoillie was deel van die o.14B WP- span en het by die Suidelike Interprovinsiale Streektoernooi van 29 Junie – 2 Julie by Woodridge ...
    Read More
  • Hoërskool DurbanvilleNorthern SuburbsRegional NewsWestern Cape

    Hoërskool Durbanville leerder deel van die o.16 WP Noord hokkiespan

    By Linda
    9th July 2025
    Anděl Söhnge van Hoërskool Durbanville was die doelwagter van die o16 WP Noord hokkiespan by die Suidelike Interprovinsiale Streekstoernooi van 2-5 Julie op die ...
    Read More
  • Hoërskool DurbanvilleNorthern SuburbsRegional NewsWestern Cape

    Hoërskool Durbanville leerder presteer by die Con Spirito Aanlyn Kreatiewe Skryfwerk kompetisie

    By Linda
    30th June 2025
    Jacobus van Zyl van Hoërskool Durbanville het gedurende April 2025 deelgeneem aan die Con Spirito Aanlyn Kreatiewe Skryfwerk Afrikaanse Opstel (Eerste Taal) kompetisie. Hy ...
    Read More
  • Hoërskool DurbanvilleNorthern SuburbsNorthern SuburbsRegional NewsWestern Cape

    Hoërskool Durbanville leerders presteer by die Radikale Redenaars se streeksfinaal

    By Linda
    18th June 2025
    Twee van Hoërskool Durbanville se Redenaars het die afgelope naweek aan die Radikale Redenaars se streeksfinaal deelgeneem by Laerskool Bastion. Minje le Roux behaal ...
    Read More
  • Hoërskool DurbanvilleNorthern SuburbsRegional NewsWestern Cape

    Hoërskool Durbanville redenaar spanne deurgedring na die Con Spirito Forte Finaal

    By Linda
    18th June 2025
    6 Junior en 6 senior redenaars van Hoërskool Durbanville het 5 en 6 Junie, aan die eerste ronde van Con Spirito deelgeneem by Hoërskool ...
    Read More
  • Hoërskool DurbanvilleNorthern SuburbsRegional NewsWestern Cape

    Hoërskool Durbanville spelers opgeneem in die WP Grant Khomo XV Rugbyspan

    By Linda
    18th June 2025
    Raydon Williams en Hadley Erasmus van Hoërskool Durbanville is opgeneem in die WP o16 Grant Khomo XV Rugbyspan. Baie geluk Durbies, ons is trots ...
    Read More
  • Hoërskool DurbanvilleNorthern SuburbsRegional NewsWestern Cape

    Hoërskool Durbanville debat spanne dring deur na die ATKV Landsfinaal

    By Linda
    18th June 2025
    Baie geluk aan ons 2 junior- en 2 seniorspanne wat deurgedring het na die ATKV LANDSFINAAL wat in Augustus by Goudini plaasvind. Die spanne ...
    Read More
  • Hoërskool DurbanvilleNorthern SuburbsRegional NewsWestern Cape

    Hoërskool Durbanville se Koor het goud los gesing in die prestige afdeling van die ATKV Applous kompetisie

    By Karien Frans
    2nd June 2025
    Hoërskool Durbanville se Koor het onlangs goud los gesing in die prestige afdeling van die ATKV Applous kompetisie.  Durbanville het Een keer om die ...
    Read More
  • Hoërskool DurbanvilleNorthern SuburbsRegional NewsWestern Cape

    Hoërskool Durbanville leerder maak sy tv debuut

    By Karien Frans
    2nd June 2025
    Hoërskool Durbanville leerder Janru Steenkamp het onlangs sy debuut gemaak as Andre in die KykNet reeks, Niggies.  Janru het ook aan die Nasionale Toneelkompetisie ...
    Read More
  • Hoërskool DurbanvilleNorthern SuburbsRegional NewsWestern Cape

    Hoërskool Durbanville Debatspanne skitter

    By Karien Frans
    2nd June 2025
    Nie minder as 8 Junior Durbanville Debatspanne neem deel aan die ATKV Wes-Kaap Debatskompetisie se eerste rondte die naweek van 16 en 17 Mei ...
    Read More
  • Hoërskool DurbanvilleNorthern SuburbsRegional NewsWestern Cape

    Hoërskool Durbanville presteer by die Dink of Sink-onvoorbereidedebatskompetisie

    By Linda
    2nd June 2025
    3 junior- en 3 seniorspanne van Hoërkool Durbanville het aan die Dink of Sink-onvoorbereidedebatskompetisie se streeksuitdunne by Hoërskool DF Malan deelgeneem. Die volgende debatteerders ...
    Read More
  • Hoërskool DurbanvilleNorthern SuburbsRegional NewsWestern Cape

    Hoërskool Durbanville skitter by die Radikale Redenaars se streeksfinaal

    By Linda
    2nd June 2025
    Twee van Hoërskool Durbanville se Redenaars het aan die Radikale Redenaars se streeksfinaal deelgeneem by Laerskool Bastion. Minje le Roux behaal TWEEDE plek in ...
    Read More
  • Hoërskool DurbanvilleNorthern SuburbsRegional NewsWestern Cape

    Gholf prestasies vir Hoërskool Durbanville

    By Karien Frans
    2nd June 2025
    Hoërskool Durbanville het vir die tweede agtereenvolgende jaar gekwalifiseer vir die SA Hoërskole Gholfkampioenskap.  Durbanville sal weer die WP verteenwoordig by die SA Skole ...
    Read More
  • Hoërskool DurbanvilleNorthern SuburbsRegional NewsWestern Cape

    Hoërskool Durbanville se o.16A Netbalspan wys hul staal teen SA se bestes

    By Karien Frans
    2nd June 2025
    Hoërskool Durbanville se o.16A Netbalspan het teen die land se bestes te staan gekom by vanjaar se Wildeklawer Netbaltoernooi. Durbanville eindig algeheel 5de by ...
    Read More
  • Hoërskool DurbanvilleNorthern SuburbsRegional NewsWestern Cape

    Hoërskool Durbanville Eerste Dogters Hokkiespan wen die Bowl afdeling van die Belgotex All Girls Hokkietoernooi

    By Karien Frans
    2nd June 2025
    Hoërskool Durbanville se eerste Dogters Hokkiespan het onlangs die Bowl afdeling van die Belgotex All Girls Hokkietoernooi gewen. Die volgende dogters was ook aangewys ...
    Read More
  • Hoërskool DurbanvilleNorthern SuburbsRegional NewsWestern Cape

    Hoërskool Durbanville Senior Debatspanne presteer by die ATKV Wes Kaap Debatskompetisie

    By Linda
    26th May 2025
    8 Vlymskerp Senior Hoërskool Durbanville debatspanne het deelgeneem aan die eerste ronde van die ATKV Wes Kaap Debatskompetisie  wat deur ons eie Hoërskool Durbanville ...
    Read More
  • Hoërskool DurbanvilleNorthern SuburbsRegional NewsWestern Cape

    Hoërskool Durbanville leerders wen die senior debatskompetisie

    By Andreneza Damonse
    26th May 2025
    Baie geluk aan ons een seniorspan, Melandi Nabal, Islah Vorster en Tiaan Bierman, wat die afgelope Vrydag, 23 Mei 2025, die Dink of Sink-onvoorbereide ...
    Read More
  • Hoërskool DurbanvilleNorthern SuburbsRegional NewsWestern Cape

    Hoërskool Durbanville Junior Debatspanne presteer

    By Linda
    26th May 2025
    Nie minder as 8 Junior Durbie Debatspanne van Hoërskool Durbanville het deelgenaam aan die ATKV Wes Kaap Debatskompetisie se eerste ronde wat deur trotse ...
    Read More
  • Hoërskool DurbanvilleNorthern SuburbsRegional NewsWestern Cape

    Hoërskool Durbanville seunshokkiespelers presteer

    By Andreneza Damonse
    26th May 2025
    Baie geluk aan die volgende leerders van Hoërskool Durbanville wat opgeneem is in die WP Hokkiespanne: Daniël Vancoillie – WP o.14B Keelan Treu – ...
    Read More
  • Hoërskool DurbanvilleNorthern SuburbsRegional NewsWestern Cape

    Hoërskool Durbanville presteer by die ATKV Redenaars semifinaal

    By Linda
    26th May 2025
    Baie geluk aan Hoërskool Durbanville se 6 junior voorbereide, 5 senior voorbereide en 2 senior onvoorbereide redenaars wat aan die ATKV semifinaal by Hoërskool ...
    Read More
  • Hoërskool DurbanvilleNorthern SuburbsRegional NewsWestern Cape

    HS Durbanville leerders is opgeneem in die Wes-Kaap netbalspanne

    By Andreneza Damonse
    26th May 2025
    Wes-Kaap Netbal Die volgende dogters van Hoërskool Durbanville  is in die Wes-Kaap Netbalspanne opgeneem: o.14 Chané Fourie Miah Haughton Mija Vermeulen Stella Saaiman Nika ...
    Read More
  • Hoërskool DurbanvilleNorthern SuburbsRegional NewsWestern Cape

    Hoërskool Durbanville skaakspan neem deel aan die Alex Forbes Battle Boards

    By Linda
    26th May 2025
    Hoërskool Durbanville se Skaakspan neem deel aan die Alex Forbes Battle Boards aanlyn kompetisie, waar hulle teen skole reg oor die Wes-Kaap gaan speel. ...
    Read More
  • Hoërskool DurbanvilleNorthern SuburbsRegional NewsWestern Cape

    Hoërskool Durbanville presteer by die Abraham Geldenhuys Stoeitoernooi

    By Linda
    26th May 2025
    Sebastian Fourie en Mija Vermeulen van Hoërskool Durbanville het aan die Abraham Geldenhuys Stoeitoernooi deelgeneem. Hulle presteer as volg: Sebastian Fourie – Goud in ...
    Read More
  • Hoërskool DurbanvilleNorthern SuburbsRegional NewsWestern Cape

    Hoërskool Durbanville leerder presteer by die Nasionale Individuele Proscenium toneelspelkompetisie

    By Linda
    26th May 2025
    Janru Steenkamp van Hoërskool Durbanville wen tweede plek by die Nasionale individuele Proscenium toneelspelkompetisie asook ‘n rol in ‘n produksie ondersteun deur Woordfees. Baie ...
    Read More
  • Hoërskool DurbanvilleNorthern SuburbsRegional NewsWestern Cape

    Twee van Hoërskool Durbanville se leerders is hierdie jaar in POORT opgeneem

    By Karien Frans
    13th May 2025
    Twee van Hoërskool Durbanville se leerders is hierdie jaar in POORT opgeneem. Die POORT-kompetisie is daarop gemik om skeppende talent onder hoërskoolleerders te ontdek, ...
    Read More
  • Hoërskool DurbanvilleNorthern SuburbsRegional NewsWestern Cape

    Hoërskool Durbanville 1ste Dogters Hokkiespan wen All Girls Hockey Challenge

    By Karien Frans
    13th May 2025
    Geluk aan die Hoërskool Durbanville 1ste Dogters Hokkiespan wat die Bowl gewen het by die All Girls Hokkietoernooi. Geluk ook aan die volgende spelers ...
    Read More
  • Hoërskool DurbanvilleNorthern SuburbsRegional NewsWestern Cape

    HS Durbanville het aan die SANJ Swemkampioenskap deelgeneem

    By Andreneza Damonse
    9th May 2025
    Hoërskool Durbanville  het onlangs aan die SANJ Swemkampioenskap deelgeneem. Baie geluk ook aan Mieke van de Wal en Marike Raimond met die volgende prestasies: ...
    Read More
  • Hoërskool DurbanvilleNorthern SuburbsRegional NewsWestern Cape

    HS Durbanville leerder gekroon as die beste O16 aanvallende speelster

    By Andreneza Damonse
    9th May 2025
    Wildeklawer Netbaltoernooi Minke Böhmer leerder van Hoërskool Durbanville ontvang die trofee vir die beste o16 Aanvallende Speler van die toernooi. Geluk Minke, ons is ...
    Read More
  • Hoërskool DurbanvilleNorthern SuburbsRegional NewsWestern Cape

    HS Durbanville het deelgeneem aan die Wildeklawer Netbaltoernooi

    By Andreneza Damonse
    9th May 2025
    Baie geluk aan ons o.16A Netbalspan wat 5de plek algeheel en 1ste van die Wes-Kaap skole geeindig het, ons is trots op julle! Dankie ...
    Read More
  • Hoërskool DurbanvilleNorthern SuburbsRegional NewsWestern Cape

    Hoërskool Durbanville spog met die O19 A Seunshokkiespan

    By Andreneza Damonse
    9th May 2025
    Baie geluk aan ons o.19A Seuns Hokkiespan wat algeheel tweede plek behaal het in die Winelands Cup. Geluk manne, ons is trots op julle! ...
    Read More
  • Hoërskool DurbanvilleNorthern SuburbsRegional NewsWestern Cape

    Hoërskool Durbanville eerste dogtershokkiespan vaar puik

    By Andreneza Damonse
    9th May 2025
    Geluk aan Hoërskool Durbanville  1ste Dogters Hokkiespan wat die Bowl gewen het by die All Girls Hokkietoernooi. Geluk ook aan die volgende spelers wat ...
    Read More
  • Hoërskool DurbanvilleNorthern SuburbsRegional NewsWestern Cape

    Hoërskool Durbanville bedank die Funksiebestuur

    By Andreneza Damonse
    9th May 2025
    Dankie aan Hoërskool Durbanville  Funksiebestuur, wat ure agter die skerms insit on te verseker ons funksies hardloop mooi glad.Dankie vir jul harde werk en ...
    Read More
  • Hoërskool DurbanvilleNorthern SuburbsRegional NewsWestern Cape

    Hoërskool Durbanville prinsipaal behaal ‘n top tien posisie in boogskiet

    By Andreneza Damonse
    9th May 2025
    Hoërskool Durbanville Hoof Boogskiet, Mnr Arno Jordaan het verlede week aan die World Bowmaster Kampioenskap deelgeneem. 500 Skuts van 26 lande het deelgeneem en ...
    Read More
  • Hoërskool DurbanvilleNorthern SuburbsRegional NewsWestern Cape

    Hoërskool Durbanville wen WPNS Krieket liga

    By Andreneza Damonse
    17th March 2025
    Hoërskool Durbanville se o.14A Krieketspan maak dit twee in ‘n ry. Durbanville het vanjaar vir die tweede agtereenvolgende jaar die WPNS Krierketliga gewen deur ...
    Read More
  • Hoërskool DurbanvilleNorthern SuburbsRegional NewsWestern Cape

    Hoërskool Durbanville wen die A-Liga swem finaal

    By Andreneza Damonse
    17th March 2025
    Durbanville se A-Swemspan het die finaal van die A-liga by Rondebosch Boys High School gewen. Ons Seunspan behaal ‘n 2de plek en ons Dogterspan ...
    Read More
1 2 3 4

ADVERTISEMENT

ADVERTISEMENT

ADVERTISEMENT

Some people call it school news. We call it awsum.

Africa’s premier school network offers a multi-tiered communication platform to schools that include: The AWSUM Newspaper, AWSUM App for Schools, the 24/7 school news website and AWSUM Clashes.

 

 

Our ‘awsumness’ includes: New technology and media, an income opportunity that will be your biggest source of income outside of school fees and a new perspective on school news on one of Africa’s fastest growing school news platforms

© 2025 Awsum News.



CreativeMagic

Join Us on Facebook

  • Pretoria
  • Centurion & Midrand
  • Johannesburg
  • Vaaldriehoek
  • Durban
  • Midlands
  • Northern Natal
  • Free State
  • Cape Town
  • Boland
  • Breede Valley
  • Helderberg
  • Overberg
  • Swartland & Weskus
  • Northern Suburbs
  • Southern Cape
  • Noord-Kaap
  • North West
  • Limpopo
  • Mpumalanga
  • East London
  • Port Elizabeth
  • Eastern Cape – Towns
  • Home
  • Advertise with us