Hoërskool Durbanville
-
Stellenberg VS Durbanville: Hoërskool Durbanville o.19A hokkieseuns
Kom ondersteun die eerstespan Vrydag 19 Augustus om 19:30 op die STB Astro: AWSUM het met hul afrigter, Ryan Byrne, gesels. What can the ... -
Stellenberg VS Durbanville: Hoërskool Durbanville dogtershokkiespanne
Hier is die A-dogtershokkiespanne van Hoërskool Durbanville. o. 19A – Klik hier: o.16A o.14A Lees die digitale weergawe van die AWSUM Interskole koerant aanlyn ... -
[Onderhoud] Lisa Kömmer: o.19A Dogtershokkie Kaptein van Hoërskool Durbanville
AWSUM het met Lisa Kömmer, Hoërskool Durbanville se o.19A Dogtershokkie Kaptein gesels oor Interskole. Wat is die hoogtepunt van julle span se seisoen sover? ... -
Stellenberg VS Durbanville: Hoërskool Durbanville o.19A hokkiedogters
Kom ondersteun die eerstespan Vrydag 19 Augustus om 18:30 op die STB Astro: AWSUM het met hul afrigters, Akhona Tongo en Rachelle Basson, gesels. ... -
[Onderhoud] Carna Theron: o.19A netbalkaptein van Hoërskool Durbanville
AWSUM het met Carna Theron, Hoërskool Durbanville se o.19A netbalkaptein gesels oor Interskole. Wat is die hoogtepunt van julle span se seisoen sover? Een ... -
Stellenberg VS Durbanville: Hoërskool Durbanville o.19A netbalspan
Kom ondersteun die eerstespan Saterdag 20 Augustus om 11:15 op die STB Baan 1: AWSUM het met hul afrigter, Leoné Theron, gesels. Wat kan ... -
[Onderhoud] Wihan Vorster: o.19A rugbykaptein van Hoërskool Dubranville
AWSUM het met Wihan Vorster, Hoërskool Durbanville se o.19A rugbykaptein gesels oor Interskole. Wat is die hoogtepunt van jou rugbyloopbaan tot dusver en wat ... -
Stellenberg VS Durbanville: Hoërskool Durbanville rugbyspanne
Hier is die A-rugbyspanne van Hoërskool Durbanville. o. 19A – Klik hier: o.19B o.16A o.15A o.14A Lees die digitale weergawe van die AWSUM Interskole ... -
Stellenberg VS Durbanville: Hoërskool Durbanville o.19A rugbyspan
Kom ondersteun die eerstespan Saterdag 20 Augustus om 13:55 op die STB A Rugby veld: AWSUM het met hul afrigter, Peter Schutte, gesels. Wat ... -
Hoërskool Durbanville leerders by die Radikale Redenaars
Baie geluk aan ons leerders wat aan die Radikale Redenaars deelgeneem het. Die volgende leerders het gekwalifiseer vir die Streeksfinaal en drie leerders dring ... -
HS Durbanville bied Windworx orkesfees 2022 kleurvol aan
Op Saterdag 14 Mei 2022 is die 17de Windworx Fanfare by Hoërskool Durbanville aangebied. Na ‘n droogte van 3 jaar a.g.v. die grendeltydperk kon 14 ... -
HS Durbanville leerders presteer by Con Spirito debat
Ons Senior Debatspanne het puik presteer by die Con Spirito Debatskompetisie. Top Seniorspan in die Wes-Kaap rondte van Con Spirito – Klara Brand en ... -
HS Durbanville leerders opgeneem in WP hokkiespanne
Baie geluk aan ons Durbies wat in die verskeie WP Hokkiespanne opgeneem is. Baie geluk Durbies, ons is trots op julle. #TrotsDurbanville -
27 HS Durbanville leerders haal WP netbalspanne
Hoërskool Durbanville se netbal het weer gewys waarom hy as een van die vooraanstaande skole in WP netbal is. Durbanville lewer vanjaar 27 CTHS ... -
HS Durbanville gholf kwalifiseer vir SA kampioenskap
Hoërskool Durbanville het 2 gholfspanne ingeskryf om op Sondag 15 Mei aan die WP Streek Kwalifiserende rondte by Bellville Gholfklub deel te neem. Skole ... -
Noord-Suid Rugbytoernooi: AWSUM gesels met Hoërskool Durbanville se Afrigter
Hoor wat sê die afrigter Peter Schutte van Hoërskool Durbanville wat die naweek aan die Noord-Suid rugbytoernooi gaan deelneem. Wat kan die skool en ... -
Noord-Suid Rugbytoernooi: Hoërskool Durbanville se o.19 span wat speel
Hiermee Hoërskool Durbanville se o.19 A en B Noord-Suid Rugbygroep. o.19A o.19B -
Hoërskool Durbanville Krieket in 3 Finale
Die Hoërskool Durbanville het vanjaar weer kookwater krieket gespeel. Durbanville Krieket het die afgelope paar jaar sterk aanspraak gemaak in die liga en uitklopkompetisies. ... -
Hoërskool Durbanville wen Top-4 Atletiek
Die Hoërskool Durbanville het vanjaar weer die Top-4 Atletiektitel ingepalm. Verlede jaar se atletiekseisoen was ongelukkig vroeg reeds deur WP Atletiek afgestel. Hoërskool Durbanville ... -
Hoërskool Durbanville Topmatrieks 2021
Hoërskool Durbanville Topmatrieks 2021, welgedaan! Hoërskool Durbanville is trots op julle prestasie. A-kandidate 1. Niel Masson Joubert 92.83% 2. Liam Slabbert 92.33% 3. Inge ...




















