Hoërskool Durbanville wen die A-Liga swem finaal
ADVERTISEMENT
Durbanville se A-Swemspan het die finaal van die A-liga by Rondebosch Boys High School gewen. Ons Seunspan behaal ‘n 2de plek en ons Dogterspan ‘n 3de plek. Durbanville behaal ‘n algehele 1ste plek vir Ko-Ed skole. Hoërskool Durbanville kwalifiseer dus vir die Top 5 Superliga “Swim Off” by Rhenish in Stellenbosch.

Agter v.l.n.r.:Nicola Strydom; Lara Luttig; Jean Troskie; Eugene Theron; Tiaan Lambrechts; Joshua White; Sion Coetzee; Sebastian Smith; Conrad Strydom; Wian Joubert; Paula Theron
Voor v.l.n.r.:Margo Senekal; Danelle Dry; Anneke Stassen; Mieke van de Wal; Juf Coba Jordaan (spanbestuurder); Elizabeth van der Merwe; Anja de Villiers; Anieka Louw; Milan Orchard









