Newton Laerskool swemmer verwerf SA Skole-klere
ADVERTISEMENT
Newton Laerskool sê baie geluk aan Sophia Hutchison wat SA Skole-klere in Swem verwerf het! ’n Fantastiese prestasie waarop Newton ongelooflik trots is.
Haar uitslae:
- 50m Borsslag – 1ste plek
- 100m Borsslag – 2de plek
- 200m Borsslag – 4de plek
Baie geluk met hierdie puik prestasie, Sophia – jou harde werk en toewyding wys!










