Laerskool Orion swemmers kwalifiseer vir die Super 12
ADVERTISEMENT
Laerskool Orion swemmers kwalifiseer vir die Super 12. Baie geluk aan ons Orie-Marlyne wat puik presteer het. Die Ories het gekwalifiseer om aan die Super 12-Swem deel te neem op 26 Oktober 2024. Baie geluk, ons is baie trots op elke swemmer!
![]()









