Bethlehem Voortrekker Hoërskool swem uitslae
ADVERTISEMENT
Die volgende leerlinge van Bethlehem Voortrekker Hoërskool asook lede van die Bethseals swemklub het aan die opewaterkompetisie deelgeneem.
Uitslae:
3km
Jaden Maritz 3de algeheel (home scholar)
Simone Pretoruis
Gaby Bishop
Minette Els
1km:
Jomari van der Linde
Noëlien Mattee ( eerste opewaterswem)
Lutendo Mpelo( home scholar)
Trekkertrots!

Foto van links na regs: Jomari van der Linde, Minette Els, Noëlien Mattee, Gaby Bishop, Simone Pretoruis









