Hoërskool Durbanville
-
[Onderhoud] Corneli Koen: o.19A netbalkaptein van Hoërskool Durbanville
AWSUM het met Corneli Koen, Hoërskool Durbanville se o.19A netbalkaptein gesels oor Interskole teen Hoërskool Stellenberg. Hoe is die samestelling van die span vir ... -
[Onderhoud] Monja Neethling: o.19A dogtershokkiekaptein van Hoërskool Durbanville
AWSUM het met Monja Neethling, Hoërskool Durbanville se o.19A dogtershokkie kaptein gesels oor Interskole teen Hoërskool Stellenberg. Hoe is die samestelling van die span ... -
[Onderhoud] Zander van Aarde: o.19A seunshokkiekaptein van Hoërskool Durbanville
AWSUM het met Zander van Aarde, Hoërskool Durbanville se o.19A seunshokkiekaptein gesels oor Interskole teen Hoërskool Stellenberg. Hoe is die samestelling van julle span ... -
Hoërskool Durbanville 1ste gholfspan wen SA Gholf kwalifiserende rondte
Hoërskool Durbanville se 1ste Gholfspan het op 5 Mei 2024 die SA Gholf Hoërskole Kwalifiserende rondte by Metropolitan Gholfklub met 7 houe teenoor die ... -
Hoërskool Durbanville wen SA Tweekamp Titel
Hoërskool Durbanville maak geskiedenis tydens vanjaar se SA Tweekamp-kampioenskap in Bloemfontein. Durbanville het vroeër vanjaar geskiedenis gemaak toe hy die eerste skool, van die ... -
Bethlehem Voortrekker HoërskoolBloemfonteinBolandBreede ValleyFree StateGrey CollegeHelderbergHoërskool DuineveldHoërskool DurbanvilleHoërskool Gimnasium PaarlHoërskool OuteniquaHoërskool StellenbergHTS DrostdyNorthern and Eastern Free StateNorthern CapeNorthern SuburbsOakdale LandbouskoolPaarl Boys' HighPaul Roos GimnasiumRegional NewsSouthern CapeWelkom GimnasiumWestern Cape
Die NMI Toyota Noord-Suid rugbytoernooi vind plaas vanaf 22 Maart-26 Maart : Hier is al die spanne van die Suide
Die Suide word verteenwoordig deur die volgende top rugby hoërskole. Paarl Boys’ High School Bethlehem Voortrekker Hoërskool Hoërskool Duineveld Grey College Hoërskool Durbanville Hoërskool ... -
Hoërskool Durbanville wen tweekamp interprovinsiaal
Hoërskool Durbanville het die afgelope naweek op ‘n snikhete Oudsthoorn aan die Tweekamp High Gate Interprovinsiale Kampioenskap deelgeneem. Provinsies wat deelgeneem het bestaan uit ... -
Hoërskool Durbanville krieket klop Stellenberg in WPNS finaal
Die Hoërskool Durbanville het vanjaar sy WPNS o19 Krieketliga titel suksesvol verdedig deur Hoërskool Stellenberg in die finaal te klop. Durbanville 182/9 (50 boulbeurte) ... -
Hoërskool Durbanville wen Top 4 Atletiek
Vanjaar was die Top4 Atletiekbyeenkoms by die UWK Stadion aangebied. Hoërskool Durbanville het reeds na Woensdag se langafstande en lang hekkies die voortou geneem ... -
Hoërskool Durbanville Matriekuitslae klas van 2023
Hoërskool Durbanville Matriekuitslae klas van 2023. Top A-kandidate -
Hoërskool Durbanville Prysuitdeling 2023
Hoërskool Durbanville Prysuitdeling 2023. Baie geluk aan die volgende leerders vir hul harde werk. Ons is baiae trots om die beloning wat hulle ontvang ... -
Hoërskool Durbanville Tienertoneel produksie haal die ATKV landsfinaal
Hoërskool Durbanville Tienertoneel se produksie, Die S-effek het gekwalifiseer vir die ATKV Landsfinaal. Baie geluk Durbies, ons is trots op julle. -
Hoërskool Durbanville het vanjaar die jaarlikse Interskole teen Stellenberg aangebied
Hoërskool Durbanville het vanjaar die jaarlikse Interskole teen Stellenberg aangebied. Hierdie Interskole stryd, word tradisioneel beskou as die grootste in die Noordelike Voorstede en ... -
Hoërskool Durbanville koor wen Tygerberg Eisteddfod
Hoërskool Durbanville Koor wen die Tygerberg Eisteddfod (gemengde kore) met 92,33%. Dit was ‘n betowerende aand met Kore van hoogstaande gehalte wat die verhoog ... -
Hoërskool Durbanville se Gholfspanne het vanjaar weer puik presteer
Hoërskool Durbanville se Gholfspanne het vanjaar weer puik presteer.Durbanville A wen vir die tweede agtereenvolgende jaar die WP Gholf Premierliga Noord. Durbanville B, die ... -
[Durbanville VS Stellenberg] Hoërskool Durbanville A rugbyspanne
Hier is die A-rugbyspanne van Hoërskool Durbanville: Kom ondersteun die rugbyspanne 25-26 Augustus. o.19A o.19B o.16A o.15A 0.14 A Lees die aanlyn weergawe van ... -
[Durbanville VS Stellenberg] o.19A netbalkapteins en hulle afrigters gesels
AWSUM het met Zoë Esterhuyse, o.19A netbalkaptein van Hoërskool Durbanville en met Anke Kannemeyer, o.19A netbalkaptein van Hoërskool Stellenberg gesels oor hulle span en ... -
[Durbanville VS Stellenberg] o.19A rugbykapteins en hulle afrigters gesels
AWSUM het met Evert Bouwer , o.19A rugbykaptein van Hoërskool Durbanville en met Corne Bruwer en Herman Lubbe, o.19A rugbykapteins van Hoërskool Stellenberg gesels ... -
[Durbanville VS Stellenberg] o.19A seunshokkiekapteins en hulle afrigters gesels
AWSUM het met Christoff Botha , o.19A seunshokkiekaptein van Hoërskool Durbanville en met Jordan Christians, o.19A seunshokkiekaptein van Hoërskool Stellenberg gesels oor hulle span ... -
[Durbanville VS Stellenberg] o.19A dogtershokkiekapteins en hulle afrigters gesels
AWSUM het met Kayla Viljoen , o.19A dogtershokkiekaptein van Hoërskool Durbanville en met Nina Adlem, o.19A dogtershokkiekaptein van Hoërskool Stellenberg gesels oor hulle span ... -
Hoërskool Durbanville gholf presteer by Justin Harding Invitational
Hoërskool Durbanville gee tans pas aan in Gholf in die Noordelike Voorstede. Dié skool is die enigste skool in die Noordelike Voorstede wat spog ... -
Hoërskool Durbanville netbal eindig 6de By Wildeklawer Toernooi
Hoërskool Durbanville Netbal het vanjaar hul debuut by die Wildeklawer toernooi gemaak en behoorlik stem dik gemaak. Durbanville klop Paarl Gimnasium, Bloemhof, La Rochelle, ... -
Hoërskool Durbanville rugby laat groottes les opsê
Hoërskool Durbanville se Eerste Rugbyspan het vanjaar behoorlik die appelkar omgegooi. Die hoofwedstryd by vanjaar se Bulfees op Porterville, het gesorg vir ‘n opskudding ... -
Hoërskool Durbanville Netbal klop Stellenberg
Hoërskool Durbanville Netbal het onlangs ‘n sterk vertoning ingesit tydens die WP Superliga wedstryde teen Hoërskool Stellenberg. Durbanville wen 23, verloor 2 en speel ... -
Hoërskool Durbanville koor deur na ATKV Applous finaal
Hoërskool Durbanville Koor het onlangs aan die ATKV Applous Koor kompetisie deelgeneem. Durbanville dring deur na die nasionale finaal van hierdie prestige Koor kompetisie. Die ... -
Hoërskool Durbanville bergfietsryers presteer
Hoërskool Durbanville Bergfiets lê na die eerste resies in die algehele 2de posisie op die punteleer. Ons leerders het onlangs weer goed presteer tydens ... -
Hoërskool Durbanville Wen Dink of Sink
Hoërskool Durbanville se junior Debatspanne het vanjaar skoonskip gemaak in Afriforum se Dink of Sink Debatkompetisie. Albei ons juniorspanne het die finaal gehaal en ... -
Hoërskool Durbanville wen Mini World Cup Netbal
Hoërskool Durbanville se o.15A Netbalspan het onlangs die Wes-Kaap verteenwoordig by die Mini World Cup in Gauteng. Durbanville het Fiji verteenwoordig by vanjaar se ... -
BolandBreede ValleyDurban and Durban NorthFree StateGlenwood High SchoolHelderbergHoërskool DurbanvilleHoërskool OuteniquaHoërskool StellenboschHTS DrostdyKwazulu-NatalMaritzburg CollegeMidlandsNorthern and Eastern Free StateNorthern SuburbsOakdale LandbouskoolPaarl Boys' HighPaarl Girls' HighPaul Roos GimnasiumRegional NewsSouthern CapeWelkom GimnasiumWestern Cape
Die NMI Toyota Noord-Suid rugbytoernooi vind plaas vanaf 31 Maart-4 April: Hier is al die spanne van die Suide
Die Suide word verteenwoordig deur die volgende top rugby hoërskole: Lees die spesiale koerantuitgawe vir die toernooi hier. Hoërskool Gimnasium Paarl 1XV Hoër Jongenskool ... -
Hoërskool Durbanville wen Top 4 Atletiek
Die Hoërskool Durbanville het op Vrydag 10 Februarie 2023 sy Top 4 Atletiektitel suksesvol verdedig op Coetzenburg in Stellenbosch. Hoërskool Durbanville se pawiljoen het ... -
Hoërskool Durbanville wen interskole krieket 2023
Hoërskool Durbanville se 1ste Krieketspan het vanjaar puik resultate opgelewer. Dié span, sowel as die o14A’s word tans onder die top-25 skole in Suid-Afrika ... -
Hoërskool Durbanville A – Gemiddeldes
Baie geluk aan die volgende Hoërskool Durbanville matriekklas van 2022 A – Gemiddeldes. -
Hoërskool Durbanville Prysuitdeling 2022
Hiermee Hoërskool Durbanville se prysuitdeling wenners vir 2022. Baie geluk aan al die leerders wat ‘n toekenning ontvang het. -
Hoërskool Durbanville eindig as naaswenners van Dink of Sink 2022
Hoërskool Durbanville eindig as naaswenners van die Afriforum Landsfinaal Dink of Sink. Baie geluk Ann-ne Venter, Megan Lourens, Jacobus Smuts en Juff. Nadia Redelinghuys ... -
BolandCurro DurbanvilleCurro Meridian PinehurstCurro UitzichtHoërskool BellvilleHoërskool De Villiers GraaffHoërskool DF MalanHoërskool DurbanvilleHoërskool Gimnasium PaarlHoërskool LaboriHoërskool StellenbergHugenote HoërskoolLaerskool BastionLaerskool EversdalLaerskool MikroLaerskool OlifantsvalleiMonument Park High SchoolNorthern SuburbsOverbergPaarl Boys' HighPaarl Girls' HighProtea Heights AcademyReddam House DurbanvilleRegional NewsSwartland and West CoastWestern Cape
Boogskiet Nasionale Kampioenskappe vind 5 – 7 Okt plaas in die Paarl
Boogskiet Nasionale Kampioenskappe vind 5 – 7 Okt plaas in die Paarl. Africa Genenis Archery (AGA) Wes-Kaap tree hierdie jaar op as gasheer vir ... -
Durbanville wen Top 15 Atletiekbyeenkoms
Die Hoërskool Durbanville se Atletiekspan het die naweek aan die Top-15 Atletiekbyeenkoms by UWK deelgeneem. Hierdie byeenkoms was deur Fairmont en UWK aangebied. Durbanville ... -
HS Durbanville se Eerste spanne van 2022
Hiermee ons Eerste sportspanne: Dogtershokkie Seunshokkie Netbal Rugby Gholf – hulle het die WP Premierliga Noord afdeling gewen! -
Boogskiet interskole HS Stellenberg vs HS Durbanville uitslae
AGA Bullseye Interskole kompetisie tussen Hoerskole Stellenberg en Durbanville het Maandag, 22 Augustus 2022 plaasgevind met Bullzeye-klub as die gasheer. Dit was ‘n heerlike ... -
Stellenberg VS Durbanville: Hoërskool Durbanville hokkieseuns
Hier is die A-seunshokkiespanne van Hoërskool Durbanville. o. 19A – Klik hier: o.16A o.14A Lees die digitale weergawe van die AWSUM Interskole koerant aanlyn ... -
[Onderhoud] Rico Calitz : o.19A Seunshokkie Kaptein van Hoërskool Durbanville
AWSUM het met Rico Calitz, Hoërskool Durbanville se o.19A Seunshokkie Kaptein gesels oor Interskole. Wat is die hoogtepunt van julle span se seisoen sover? ...








































