Eastern Cape Towns
Laerskool Aliwal-Noord leerders blink uit by Vrystaat Platteland-Rugbyproewe
’n Groep talentvolle leerders het hul staal gewys tydens die derde rondte van Vrystaat Platteland-rugbyproewe en is beloon met keuring vir hul onderskeie ouderdomsgroepe. ...Laerskool Aliwal-Noord skeidsregters gradueer
Vyf toegewyde onderwyseresse van Laerskool Aliwal-Noord het onlangs ’n besondere mylpaal bereik wat die skool se strewe na uitnemendheid verder bevestig. On Thursday, 19 ...Laerskool Aliwal-Noord Gr 6-7 Landsdiensklubkamp
Vrydag, 20 Maart, het 59 van Laerskool Aliwal-Noord se gr.6 & 7 landsdieners saam met 9 personeellede, die langpad aangedurf na Skietfontein, buite Somerset-Oos. ...Queenstown Girls’ High School empowering their leaders
On 12-15 March, Queenstown Girls’ High School learners Diya Rajesh and Kuhle Duda attended the RYLA summit hosted by Rotary in Makanda. This opportunity ...Aliwal North Primary athletics shine at the SA Championships
The 2026 South African Primary Schools Athletics Championship (SASA) took place at the Green Point Stadium in Cape Town, Western Cape from 19 – ...Laerskool Aliwal- Noord onder 11 netbalspan bou ervaring by Middelburg toernooi
Die o.11-netbalspan van Laerskool Aliwal-Noord het op 14 Maart aan ’n toernooi in Middelburg deelgeneem. Die dogters het met groot entoesiasme en spanwerk op ...- Afrikaanse Hoër Seunskool (Affies)Bethlehem Voortrekker HoërskoolDurban High SchoolGrey CollegeHoër Landbouskool BolandHoërskool DuineveldHoërskool Gimnasium PaarlHoërskool OuteniquaHoërskool UpingtonHoërskool WaterkloofHoërskool WittebergHTS MiddelburgJeppe High School for BoysKing Edward VII SchoolMiddelburg Hoërskool (Karoo)Oakdale LandbouskoolPaarl Boys' HighQueen's College Boys' High SchoolRondebosch Boys' High SchoolSelborne CollegeSouth African College High School (SACS)
King Price Derby Series to showcase the best that schoolboy rugby has to offer
The King Price Derby Series is set to elevate the passion, tradition, and rivalry of schoolboy rugby in 2026, delivering one of the most ... Laerskool Aliwal-Noord ATKV-tak vier Wêreldboekdag
Laerskool Aliwal-Noord ATKV-tak vier Wêreldboekedag in Alie-Land. Die Laerskool Aliwal-Noord se ATKV-tak Alies het op 5 Maart Wêreldboekedag gevier. Leerders is met kleurvolle plakkate ...Hangklip High School athletes excel
Hangklip High School athletes will be representing the school and district at the SASA Eastern Cape Athletics Championships taking place in Port Elizabeth from ...Queenstown Girls’ High School star athletes excel
Massive congratulations to Queenstown Girls’ High School star athletes! Keeziah Essop crushed it at the ASA BOARDER champs, taking 1st place in the U18 ...Laerskool Aliwal-Noord o.9’s begin rugbyseisoen met opwindende wedstryde
Laerskool Aliwal-Noord o.9’s begin rugbyseisoen met opwindende wedstryde. Die Laerskool Aliwal-Noord o.9-rugbyspan het die naweek hul eerste wedstryde van die jaar gespeel tydens ’n ...Athletics achievement from Balmoral Girls’ Primary School
Balmoral Girls’ Primary School athlete Hannah Lemmer represented her district in the Girls Under-13 middle-distance and sprint categories at the Eastern Cape Athletics Championships ...Chess District Trials results from Queenstown Girls’ High School
At the recent District Chess Trials, the Queenstown Girls’ High School learners did extremely well, with the following results recorded: U16 -Kripa Thomas – ...Laerskool Aliwal-Noord netbalspanne begin seisoen met ‘n netbaltoernooi
Die afgelope naweek, 7 Maart, het sekere van Laerskool Aliwal-Noord netbalspanne se netbalseisoen met ‘n netbaltoernooi in Middelburg afgeskop. Die o/8 en o/9 spanne ...Hoërskool Hangklip 2026 Hostel Leaders announced
Hoërskool Hangklip wish you all the best as you take on this important responsibility and lead by example in our hostel community. Hostel Leadership ...Aliwal North Primary School’s athletes shown that hard work and dedication always pays off
The Eastern Cape Athletics Championships for Primary Schools took place in Queenstown from 5 – 7 March 2026. Tien van Laerskool Aliwal-Noord se atlete ...Laerskool Aliwal-Noord tennisspeler presteer
Fernand Hattingh, in graad 6 by Laerskool Aliwal-Noord, het die naweek van 27 & 28 Februarie 2026, aan die Synergy Cup vir die Oos-Kaap ...Laerskool Aliwal-Noord Landsdiens gee om
Laerskool Aliwal -Noord Graad 3-5 Landsdiens leerders het meer geleer oor ons proppie-projek. Hierdie is ñ provinsiale projek wat Oos-Kaap Landsdiens elke jaar aanpak. ...Laerskool Aliwal-Noord VS Laerskool Burgersdorp
Wat ‘n wonderlike dag op die baan! Op Maandag, 16 Februarie 2026, het Laerskool Aliwal -Noord VS Laerskool Burgersdorp aangevat in ‘n opwindende tenniswedstryd ...Laerskool Aliwal -Noord atlete vaar puik
19 Atlete van Laerskool Aliwal-Noordaan die Joe Gqabi Atletiek byeenkoms deelgeneem. Die dag was gevul met deursettingsvermoë, spanwerk en uitstekende sportmanskap. Ons atlete het ...Aliwal North Primary Shines at CMC Luncedo Athletics Meeting
Fifty athletes from Aliwal North Primary School represented our school at the CMC Luncedo Athletics Meeting. The competition was tough, but our learner’s showed ...Laerskool Aliwal-Noord leerders woon Landsdiensleiersberaad by
In Februarie, elke jaar, kom al die Oos-Kaap Landsdiensklubs se volwasse lede bymekaar om beplanning vir die jaar se aktiwiteite te doen.Drie-jaarliks, by hierdie ...Laerskool Aliwal-Noord Musiek Teorie Unisa-uitslae 2025
In November elke jaar, word UNISA se musiek teorie-eksamens afgelê en dan word daardie uitslae vroeg in die volgende jaar bekendgemaak. Vanjaar is ons ...Student Council of Cradock Primary School for 2026
Student Council of Cradock Primary School for 2026: Amé Kroucamp Sofia de Klerk Franco Swarts Grace Ker Mieke Adam Live Mahokoto Obam Marashe Nevaeh ...Laerskool Aliwal-Noord Grondslagfase konsert
Die Laerskool Aliwal-Noord Grondslagfase se konsert, “Lekkergoedland”, was ’n kleurvolle fees van musiek, dans en kinderlike vreugde! Die verhoog het geblink met pragtige kostuums ...Laerskool Aliwal-Noord tennistoernooi
Laerskool Aliwal-Noord is trots om ‘n 2de opeenvolgende jaar hulle eie tennistoernooi te kon aanbied op Saterdag, 1 November Dit was ‘n wonderlike dag ...Laerskool Aliwal-Noord krieket vs Laerskool Burgersdorp
Laerskool Aliwal-Noord se krieketspanne het Dinsdag, 21 Oktober, teen Laerskool Burgersdorp te staan gekom in ’n reeks opwindende wedstryde. Die dag is gekenmerk deur ...Tennis uitslae vir Laerskool Aliwal-Noord
Op 27 Oktober 2025 het Laerskool Aliwal-Noord teen Laerskool Burgersdorp kragte gemeet. Wat ‘n fantastiese skooltennisdag! Glimlagte, spanwerk en puik houe oral! Ons jong ...Laerskool Aliwal-Noord krieket VS Karel Theron
Laerskool Aliwal-Noord het op Donderdag, 23 Oktober, teen Laerskool Karel Theron van Middelburg te staan gekom in ’n reeks spannende krieketwedstryde. Die dag was ...Laerskool Aliwal-Noord Landsdiensklub gee om
Maandag, 20 Oktober, het ons graad 6 en 7 Landsdieners hulle liefde vir hul medemens uitgeleef. Elke kind het een Engelse en een Afrikaanse ...Laer Volkskool interskole 2025 uitslae
Die Interkole het afgesluit en Laer Volkskool se harte is vol trots vir elke Volkskool-leerder wat hul beste gegee het. Hierdie is die hoogtepunt ...Laer Volkskool kondig aan eerste dogter wat gekies is vir die Oos-Kaap Bergfietsspan
Laer Volkskool is ongelooflik trots om aan te kondig dat ons eie Mienke Sparrius as die eerste dogter van Volkskool gekies is vir die ...Laer Volkskool blink uit by Karoo Skoletoneelfees
Op 22 Augustus het Laer Volkskool se toneelgroep deelgeneem aan die Karoo Interskole Toneelfees in Victoria-Wes. Met groot trots kan ons terugvoer gee dat ...Laer Volkskool leerders blink uit in gevegskuns
Laer Volkskool leerders het op 2 en 3 Augustus aan die “EP Classics Toernooi” in Uitenhage deelgeneem en met ’n indrukwekkende medalje-oes huis toe ...Laer Volkskool het geskiedenis gemaak
Vir die eerste keer ooit is Erekleure in Gemengde Gevegskuns aan Laer Volkskool eie Frederik Steynberg en Darius Els toegeken! 𝐽𝑢𝑙𝑙𝑒 ℎ𝑎𝑟𝑑𝑒 𝑤𝑒𝑟𝑘 𝑒𝑛 ...Laer Volkskool presteer by die Camdeboo Eisteddfod
Laer Volkskool se leerders het by die Camdeboo Eisteddfod in ‘n wye verskeidenheid items uitgeblink. Hulle talent, harde werk en liefde vir taal en ...Hoër Volkskool leerders by die Sanlam WOW-spelfees
Drie van Hoër Volkskool leerders – Elgemayne Solomons, Kayden Job en Chaendré Damons – het hulle taalvernuf gewys en deurgedring na die Provinsiale uitdunne ...Laer Volkskool se onder 12’s is gekies vir die OP-spanne
Twee van Laer Volkskool o.12-rugbyspelers is gekies om die Oos-Kaap te verteenwoordig by die ‘Southern Regions’-toernooi wat van 2–4 Oktober 2025 by Oakdale Landbouskool, ...Hoërskool Cradock tennisspelers presteer by die Synergy Cup
Tydens die vakansie het sewe van Hoërskool Cradock se talentvolle tennisspelers aan die Synergy Cup deelgeneem wat in Cradock plaasgevind het. Aloes o/17 span: ...Trinity College of London Musiekeksamen uitslae vir Hoërskool Cradock
Trinity College of London Musiekeksamen Uitslae. Hoërskool Cradock is ongelooflik trots op ons musiekleerders wat onlangs hul Trinity College of London-eksamens afgelê het: Inamandla ...






































