AWSUM School News

Top Menu

  • Advertise with us
  • Printing for your school
  • Past exam papers – All Grades

Main Menu

  • Home
  • Regional News
    • Western Cape
      • Northern Suburbs
      • Helderberg
      • Boland
      • Breede Valley
      • Southern Cape
      • Southern Suburbs
      • City Bowl Atlantic Seaboard
      • Table Bay and Melkbos
      • Swartland and West Coast
      • Overberg
    • Gauteng Johannesburg
      • Randburg Linden Northcliff
      • East Rand
      • JHB East
      • JHB South
      • JHB Central
      • Krugersdorp Roodepoort
      • Bryanston Sandton Rosebank
    • Gauteng Pretoria
      • Centurion
      • PTA East
      • PTA North
      • PTA Central PTA South
    • Vaal Driehoek
    • Bloemfontein
    • North West
      • Potch Klerksdorp and surrounds
      • Rustenburg Brits and surrounds
    • Eastern Cape
      • Port Elizabeth & Surrounds
      • East London & Surrounds
      • Eastern Cape Towns
    • Northern Cape
    • Kwazulu-Natal
      • Durban and Durban North
      • Westville Pinetown Hillcrest Kloof
      • Midlands
      • Northern Natal
      • South Coast
    • Limpopo
    • Mpumalanga
      • Lowveld
      • Highveld
    • Free State
      • Bloemfontein
      • Northern and Eastern Free State
  • About AWSUM News
  • Advertise with us
  • Printing for your school
  • Past exam papers – All Grades

logo

ADVERTISEMENT

Regional News

  • Home
  • Regional News
    • Western Cape
      • Northern Suburbs
      • Helderberg
      • Boland
      • Breede Valley
      • Southern Cape
      • Southern Suburbs
      • City Bowl Atlantic Seaboard
      • Table Bay and Melkbos
      • Swartland and West Coast
      • Overberg
    • Gauteng Johannesburg
      • Randburg Linden Northcliff
      • East Rand
      • JHB East
      • JHB South
      • JHB Central
      • Krugersdorp Roodepoort
      • Bryanston Sandton Rosebank
    • Gauteng Pretoria
      • Centurion
      • PTA East
      • PTA North
      • PTA Central PTA South
    • Vaal Driehoek
    • Bloemfontein
    • North West
      • Potch Klerksdorp and surrounds
      • Rustenburg Brits and surrounds
    • Eastern Cape
      • Port Elizabeth & Surrounds
      • East London & Surrounds
      • Eastern Cape Towns
    • Northern Cape
    • Kwazulu-Natal
      • Durban and Durban North
      • Westville Pinetown Hillcrest Kloof
      • Midlands
      • Northern Natal
      • South Coast
    • Limpopo
    • Mpumalanga
      • Lowveld
      • Highveld
    • Free State
      • Bloemfontein
      • Northern and Eastern Free State
  • About AWSUM News
  • Goldstone’s set for an Affies vs Maritzburg College humdinger

  • Bredasdorp High School robotics team showcases innovation

  • Grey Kollege skitter op die tennisbaan

  • 3rd Annual Nelson Mandela International Day Career Expo to grow South Africa’s STEM talent pipeline

  • Soccer glory for Grey College 1st team


Eastern Cape Towns

Home›Regional News›Eastern Cape›Category: "Eastern Cape Towns" (Page 2)
  • Eastern CapeEastern Cape TownsQueenstown Girls' High SchoolRegional News

    Chess District Trials results from Queenstown Girls’ High School

    By Karien Frans
    11th March 2026
    At the recent District Chess Trials, the Queenstown Girls’ High School learners did extremely well, with the following results recorded: U16 -Kripa Thomas – ...
    Read More
  • Eastern CapeEastern Cape TownsLaerskool Aliwal-NoordRegional News

    Laerskool Aliwal-Noord netbalspanne begin seisoen met ‘n netbaltoernooi

    By Charl Paulse
    11th March 2026
    Die afgelope naweek, 7 Maart, het sekere van Laerskool Aliwal-Noord netbalspanne se netbalseisoen met ‘n netbaltoernooi in Middelburg afgeskop. Die o/8 en o/9 spanne ...
    Read More
  • Eastern CapeEastern Cape TownsHoërskool HangklipRegional News

    Hoërskool Hangklip 2026 Hostel Leaders announced

    By Karien Frans
    11th March 2026
    Hoërskool Hangklip wish you all the best as you take on this important responsibility and lead by example in our hostel community. Hostel Leadership ...
    Read More
  • Eastern CapeEastern Cape TownsLaerskool Aliwal-NoordRegional News

    Aliwal North Primary School’s athletes shown that hard work and dedication always pays off

    By Charl Paulse
    11th March 2026
    The Eastern Cape Athletics Championships for Primary Schools took place in Queenstown from 5 – 7 March 2026. Tien van Laerskool Aliwal-Noord se atlete ...
    Read More
  • Eastern CapeEastern Cape TownsLaerskool Aliwal-NoordRegional News

    Laerskool Aliwal-Noord tennisspeler presteer

    By Charl Paulse
    11th March 2026
    Fernand Hattingh, in graad 6 by Laerskool Aliwal-Noord, het die naweek van 27 & 28 Februarie 2026, aan die Synergy Cup vir die Oos-Kaap ...
    Read More
  • Eastern CapeEastern Cape TownsLaerskool Aliwal-NoordRegional News

    Laerskool Aliwal-Noord Landsdiens gee om

    By Andreneza Damonse
    26th February 2026
    Laerskool Aliwal -Noord  Graad 3-5 Landsdiens leerders het  meer geleer oor ons proppie-projek. Hierdie is ñ provinsiale projek wat Oos-Kaap Landsdiens elke jaar aanpak. ...
    Read More
  • Eastern CapeEastern Cape TownsLaerskool Aliwal-NoordRegional News

    Laerskool Aliwal-Noord VS Laerskool Burgersdorp

    By Andreneza Damonse
    26th February 2026
    Wat ‘n wonderlike dag op die baan! Op Maandag, 16 Februarie 2026, het Laerskool Aliwal -Noord  VS Laerskool  Burgersdorp aangevat in ‘n opwindende tenniswedstryd ...
    Read More
  • Eastern CapeEastern Cape TownsLaerskool Aliwal-NoordRegional News

    Laerskool Aliwal -Noord atlete vaar puik

    By Andreneza Damonse
    26th February 2026
    19 Atlete van Laerskool Aliwal-Noordaan die Joe Gqabi Atletiek byeenkoms deelgeneem. Die dag was gevul met deursettingsvermoë, spanwerk en uitstekende sportmanskap. Ons atlete het ...
    Read More
  • Eastern CapeEastern Cape TownsLaerskool Aliwal-NoordRegional News

    Aliwal North Primary Shines at CMC Luncedo Athletics Meeting

    By Andreneza Damonse
    25th February 2026
    Fifty athletes from Aliwal North Primary School represented our school at the CMC Luncedo Athletics Meeting. The competition was tough, but our learner’s showed ...
    Read More
  • Eastern CapeEastern Cape TownsLaerskool Aliwal-NoordRegional News

    Laerskool Aliwal-Noord leerders woon Landsdiensleiersberaad by

    By Karien Frans
    19th February 2026
    In Februarie, elke jaar, kom al die Oos-Kaap Landsdiensklubs se volwasse lede bymekaar om beplanning vir die jaar se aktiwiteite te doen.Drie-jaarliks, by hierdie ...
    Read More
  • Eastern CapeEastern Cape TownsLaerskool Aliwal-NoordRegional News

    Laerskool Aliwal-Noord Musiek Teorie Unisa-uitslae 2025

    By Karien Frans
    19th February 2026
    In November elke jaar, word UNISA se musiek teorie-eksamens afgelê en dan word daardie uitslae vroeg in die volgende jaar bekendgemaak. Vanjaar is ons ...
    Read More
  • Eastern CapeEastern Cape TownsLaerskool CradockRegional News

    Student Council of Cradock Primary School for 2026

    By Karien Frans
    12th November 2025
    Student Council of Cradock Primary School for 2026: Amé Kroucamp Sofia de Klerk Franco Swarts Grace Ker Mieke Adam Live Mahokoto Obam Marashe Nevaeh ...
    Read More
  • Eastern CapeEastern Cape TownsLaerskool Aliwal-NoordRegional News

    Laerskool Aliwal-Noord Grondslagfase konsert

    By Karien Frans
    6th November 2025
    Die Laerskool Aliwal-Noord Grondslagfase se konsert, “Lekkergoedland”, was ’n kleurvolle fees van musiek, dans en kinderlike vreugde! Die verhoog het geblink met pragtige kostuums ...
    Read More
  • Eastern CapeEastern Cape TownsLaerskool Aliwal-NoordRegional News

    Laerskool Aliwal-Noord tennistoernooi

    By Karien Frans
    6th November 2025
    Laerskool Aliwal-Noord is trots om ‘n 2de opeenvolgende jaar hulle eie tennistoernooi te kon aanbied op Saterdag, 1 November Dit was ‘n wonderlike dag ...
    Read More
  • Eastern CapeEastern Cape TownsLaerskool Aliwal-NoordRegional News

    Laerskool Aliwal-Noord krieket vs Laerskool Burgersdorp

    By Karien Frans
    30th October 2025
    Laerskool Aliwal-Noord se krieketspanne het Dinsdag, 21 Oktober, teen Laerskool Burgersdorp te staan gekom in ’n reeks opwindende wedstryde. Die dag is gekenmerk deur ...
    Read More
  • Eastern CapeEastern Cape TownsLaerskool Aliwal-NoordRegional News

    Tennis uitslae vir Laerskool Aliwal-Noord

    By Karien Frans
    29th October 2025
    Op 27 Oktober 2025 het Laerskool Aliwal-Noord teen Laerskool Burgersdorp kragte gemeet. Wat ‘n fantastiese skooltennisdag! Glimlagte, spanwerk en puik houe oral! Ons jong ...
    Read More
  • Eastern CapeEastern Cape TownsLaerskool Aliwal-NoordRegional News

    Laerskool Aliwal-Noord krieket VS Karel Theron

    By Karien Frans
    29th October 2025
    Laerskool Aliwal-Noord het op Donderdag, 23 Oktober, teen Laerskool Karel Theron van Middelburg te staan gekom in ’n reeks spannende krieketwedstryde. Die dag was ...
    Read More
  • Eastern CapeEastern Cape TownsLaerskool Aliwal-NoordRegional News

    Laerskool Aliwal-Noord Landsdiensklub gee om

    By Karien Frans
    22nd October 2025
    Maandag, 20 Oktober, het ons graad 6 en 7 Landsdieners hulle liefde vir hul medemens uitgeleef. Elke kind het een Engelse en een Afrikaanse ...
    Read More
  • Eastern CapeEastern Cape TownsLaer VolkskoolRegional News

    Laer Volkskool interskole 2025 uitslae

    By Charl Paulse
    16th October 2025
    Die Interkole het afgesluit en Laer Volkskool se harte is vol trots vir elke Volkskool-leerder wat hul beste gegee het. Hierdie is die hoogtepunt ...
    Read More
  • Eastern CapeEastern Cape TownsLaer VolkskoolRegional News

    Laer Volkskool kondig aan eerste dogter wat gekies is vir die Oos-Kaap Bergfietsspan

    By Andreneza Damonse
    16th October 2025
    Laer Volkskool is ongelooflik trots om aan te kondig dat ons eie Mienke Sparrius as die eerste dogter van Volkskool gekies is vir die ...
    Read More
  • Eastern CapeEastern Cape TownsLaer VolkskoolRegional News

    Laer Volkskool blink uit by Karoo Skoletoneelfees

    By Linda
    16th October 2025
    Op 22 Augustus het Laer Volkskool se toneelgroep deelgeneem aan die Karoo Interskole Toneelfees in Victoria-Wes. Met groot trots kan ons terugvoer gee dat ...
    Read More
  • Eastern CapeEastern Cape TownsLaer VolkskoolRegional News

    Laer Volkskool leerders blink uit in gevegskuns

    By Linda
    16th October 2025
    Laer Volkskool leerders het op 2 en 3 Augustus aan die “EP Classics Toernooi” in Uitenhage deelgeneem en met ’n indrukwekkende medalje-oes huis toe ...
    Read More
  • Eastern CapeEastern Cape TownsLaer VolkskoolRegional News

    Laer Volkskool het geskiedenis gemaak

    By Andreneza Damonse
    16th October 2025
    Vir die eerste keer ooit is Erekleure in Gemengde Gevegskuns aan Laer Volkskool  eie Frederik Steynberg en Darius Els toegeken! 𝐽𝑢𝑙𝑙𝑒 ℎ𝑎𝑟𝑑𝑒 𝑤𝑒𝑟𝑘 𝑒𝑛 ...
    Read More
  • Eastern CapeEastern Cape TownsLaer VolkskoolRegional News

    Laer Volkskool presteer by die Camdeboo Eisteddfod

    By Charl Paulse
    16th October 2025
    Laer Volkskool se leerders het by die Camdeboo Eisteddfod in ‘n wye verskeidenheid items uitgeblink. Hulle talent, harde werk en liefde vir taal en ...
    Read More
  • Eastern CapeEastern Cape TownsHoër Volkskool Graaff-ReinetRegional News

    Hoër Volkskool leerders by die Sanlam WOW-spelfees

    By Linda
    16th October 2025
    Drie van Hoër Volkskool leerders – Elgemayne Solomons, Kayden Job en Chaendré Damons – het hulle taalvernuf gewys en deurgedring na die Provinsiale uitdunne ...
    Read More
  • Eastern CapeEastern Cape TownsLaer VolkskoolRegional News

    Laer Volkskool se onder 12’s is gekies vir die OP-spanne

    By Andreneza Damonse
    16th October 2025
    Twee van Laer Volkskool o.12-rugbyspelers is gekies om die Oos-Kaap te verteenwoordig by die ‘Southern Regions’-toernooi wat van 2–4 Oktober 2025 by Oakdale Landbouskool, ...
    Read More
  • Eastern CapeEastern Cape TownsHoërskool CradockRegional News

    Hoërskool Cradock tennisspelers presteer by die Synergy Cup

    By Charl Paulse
    16th October 2025
    Tydens die vakansie het sewe van Hoërskool Cradock se talentvolle tennisspelers aan die Synergy Cup deelgeneem wat in Cradock plaasgevind het. Aloes o/17 span: ...
    Read More
  • Eastern CapeEastern Cape TownsHoërskool CradockRegional News

    Trinity College of London Musiekeksamen uitslae vir Hoërskool Cradock

    By Charl Paulse
    16th October 2025
    Trinity College of London Musiekeksamen Uitslae. Hoërskool Cradock is ongelooflik trots op ons musiekleerders wat onlangs hul Trinity College of London-eksamens afgelê het: Inamandla ...
    Read More
  • Eastern CapeEastern Cape TownsLaer VolkskoolRegional News

    Laer Volkskool skaaksterre blink op die Oos- Kaap verhoog

    By Andreneza Damonse
    16th October 2025
    Jurian Retief, Marizé Retief en Margite van der Merwe leerders van Laer Volkskool het die afgelope naweek met trots die Sarah Baartman-span verteenwoordig tydens ...
    Read More
  • Eastern CapeEastern Cape TownsHoër Volkskool Graaff-ReinetRegional News

    Hoër Volkskool landloop spanne hardloop weg met die oorwinning

    By Linda
    16th October 2025
    Vir die eerste keer in jare het Landloop weer deel gevorm van Interskole – en Hoërskool Volkskool het gewys dat hulle nie net terug ...
    Read More
  • Eastern CapeEastern Cape TownsHoër Volkskool Graaff-ReinetRegional News

    Hoër Volkskool kultuur en woorde wat grense breek

    By Linda
    16th October 2025
    Die sprekers van Hoër Volkskool het die waarde van skoolgaan op die platteland in almal se harte laat voel. Mikha Enslin (Gr. 11) het ...
    Read More
  • Eastern CapeEastern Cape TownsHoërskool CradockRegional News

    Hoërskool Cradock se tennisspanne presteer uitstekend

    By Charl Paulse
    16th October 2025
    Vanaf 03-07 September het Hoërskool Cradock met 4 tennisspanne na Bethlehem gereis waar hulle jaarliks aan die Limodo Voortrekker tennistoernooi deelneem. Hier het ons ...
    Read More
  • Eastern CapeEastern Cape TownsLaer VolkskoolRegional News

    Laer Volkskool tennis interskole

    By Andreneza Damonse
    16th October 2025
    Laer Volkskool  se eerstespanne (seuns en dogters) en tweede seunsspan het Dinsdag,  op Union se bane kragte gemeet. Die uitslae: Dogters 1ste span: verloor ...
    Read More
  • Eastern CapeEastern Cape TownsHoër Volkskool Graaff-ReinetRegional News

    Hoër Volkskool kyk trots terug na Interskole 2025

    By Linda
    16th October 2025
    Hoër Volkskool kyk met trots terug na ‘n Interskole 2025 naweek van vasbyt en trots! Hul hoërskoolspanne het gewys dat hulle glad nie terugstaan ...
    Read More
  • Eastern CapeEastern Cape TownsLaerskool CradockRegional News

    Laerskool Cradock tennisspeler toer na Londen

    By Charl Paulse
    16th October 2025
    Nicolaas van der Walt van Laerskool Cradock was lid van die o.13 SA Skole Tennisspan wat van 26 Junie tot 3 Julie 2025 na ...
    Read More
  • Eastern CapeEastern Cape TownsLaerskool Aliwal-NoordRegional News

    Country districts en Xariep Tennis Hoogtepunte vir Laerskool Aliwal-Noord

    By Karien Frans
    16th October 2025
    Country districts en Xariep Tennis Hoogtepunte – [4 Oktober 2025] Ons spelers het hulle alles gegee!  Daar was ‘n paar opwindende wedstryde, goeie spanwerk ...
    Read More
  • Eastern CapeEastern Cape TownsLaer VolkskoolRegional News

    Laer Volkskool spog met wiskunde prestasie

    By Andreneza Damonse
    16th October 2025
    Baie geluk aan Mia Troskie, Graad 6 leerder van Laer Volkskool, wat in die ‘South African Mathematics Challenge 2025’ ‘n bronsmedalje in die tweede ...
    Read More
  • Eastern CapeEastern Cape TownsHoër Volkskool Graaff-ReinetRegional News

    Hoër Volkskool se blink uitslae by Cambedoo Eisteddfod

    By Linda
    16th October 2025
    Van kontemporêre dans tot klassieke ballet, van poësie tot klaviersolo ’s – Hoër Volkskool leerders het nie net vaardigheid nie, maar ook hart en ...
    Read More
  • Eastern CapeEastern Cape TownsLaer VolkskoolRegional News

    Laer Volkskool se spellers blink uit

    By Andreneza Damonse
    16th October 2025
    28 leerders van Laer Volkskool het op aan die WOW-Spelfees Kringkompetisie by Graaff-Reinet Primêr deelgeneem  en ons is trots om te sê hulle het ...
    Read More
  • Eastern CapeEastern Cape TownsLaerskool CradockRegional News

    Laerskool Cradock Spar Tennistoernooi 2025 uitslae

    By Charl Paulse
    16th October 2025
    Die Laerskool Cradock Spar tennistoernooi het vanaf 20-23 Augustus 2025 plaagevind. Ons het ‘n totaal van 22 spanne hier in die Karoo welkom geheet. ...
    Read More
1 2 3 4 … 29

ADVERTISEMENT

ADVERTISEMENT

ADVERTISEMENT

AWSUM News is South Africa’s largest school news platform. Since 2013 we’ve published every school’s story — academics, sport, culture and leadership — connecting 4 000+ schools with the families who read them daily.



CreativeMagic

Join Us on Facebook

  • Pretoria
  • Centurion & Midrand
  • Johannesburg
  • Vaaldriehoek
  • Durban
  • Midlands
  • Northern Natal
  • Free State
  • Cape Town
  • Boland
  • Breede Valley
  • Helderberg
  • Overberg
  • Swartland & Weskus
  • Northern Suburbs
  • Southern Cape
  • Noord-Kaap
  • North West
  • Limpopo
  • Mpumalanga
  • East London
  • Port Elizabeth
  • Eastern Cape – Towns
  • Home
  • Advertise with us