Northern Suburbs
Laerskool De Tyger fietsryers presteer uitstekend
Twee Laerskool De Tyger leerders het met groot entoesiasme deelgeneem aan ‘n fietsresies wat deur Western Cape School Cycling aangebied is! Die geleentheid het ...Hoërskool Tygerberg stel nuwe skoolhoof bekend
Dit is met groot opgewondenheid en trots dat ons aankondig dat Me. Nel amptelik as skoolhoof van Hoërskool Tygerberg aangestel is. Dit is ’n ...New facilities lead for Inspired Education Group to oversee SA & Mauritius campuses
Karen Newman appointed Facilities Manager – Africa for Inspired Education Group. Inspired Education Group has appointed Karen Newman as Facilities Manager – Africa. Based ...Hoërskool Bellville netbalspanne behaal uitstekende uitslae
Hoërskool Bellville netbalspanne behaal uitstekende uitslae by die Menlopark toernooi. 1ste Span: Bellville 32 – 8 Ermelo Bellville 23 – 11 Northcliff Bellville 26 ...Gholf prestasie vir Hoërskool Durbanville
Nomads SA Boys u19 Championship. Henru Walters van Hoërskool Durbanville is tans T2 op -9 na twee rondtes by die Nomads SA Boys u19 ...Brackenfell High School teacher part of a champion cricket team
Big congratulations to Brackenfell High School’s Mr Klaasen on being part of Milnerton Cricket Club who were crowned champions of the AMA20 First Division ...Laerskool Bellville-Noord geniet weer die 80’s danksy skoolhoof se verjaarsdag
Op (27/3) het Laerskool Bellville-Noord te lekker op die goeie musiek van die 80’s gedans toe ons mnr. Viviers (waarnemende skoolhoof) se verjaarsdag van ...Hebron Christenskool sluit die kwartaal af met karwas en “Thrifting”
Vir ‘n beter aand kon Hebron Christenskool nie gevra het nie. Ons gesinne het hul kinders se rapporte kom haal en heerlik saam gekuier. ...Atletiek prestasie vir Hoërskool Stellenberg
Hoërskool Stellenberg het altesaam 40 atlete gehad wat aan die Wes-Kaap Kampioenskappe in Stellenbosch deelgeneem het. Ons het besondere prestasies behaal: Goud Alex van ...Hoërskool Durbanville atlete neem deel aan die SA Kampioenskap
Sterkte aan Hoërskool Durbanville atlete wat aan die SA Kampioenskap deelneem: Anke Hinze (reeds vertrek) Ashton Vermeulen Dian Dirkse van Schalkwyk Emma Uys Jan-Harm ...Tygerberg High School athlete selected to represent Western Province
Congratulations to Tygerberg High School’s Jude Bailey who was selected to represent the WPA at the ASA AGE GROUPS CHAMPIONSHIPS in Germiston from 26 ...Brackenfell High School athletes selected to represent WPA
Congratulations to Brackenfell High School’s Alicia de Klerk, Taygen Koopman and Kyle Walters on their selection to represent WPA at the ASA Age Group ...DF Akademie spog met tweekamp prestasie
SA-tweekampkampioenskappe in Oudtshoorn. DF Akademie is baie bevoorreg om te kan sê dat die WP-tweekampkapteine albei Dee-Effers is. Stephanie en Nicolaas Minnaar het die ...Tygerberg High School learners selected to represent the U14 WP Indoor Cricket team
Tygerberg High School are proud to celebrate Mason Korasie and Noah Khan, who have been selected to represent the U14 Western Province Indoor Cricket ...Laerskool Welgemoed leerders presteer skitterend by die Synergy Cup Tennis
Laerskool Welgemoed leerders het WP-tennis skitterend verteenwoordig by die Synergy Cup Tennis! Ons is ongelooflik trots om te kan sê dat al die spanne ...Hoërskool Durbanville swemmer presteer puik by die SA Naionale Junior Swemkampioenskappe
Baie geluk aan Anna Horn van Hoërskool Durbanville wat drie goue medaljes by die Suid-Afrikaanse Nasionale Junior Swemkampioenskappe (SANJ) ingepalm het. Anna neem goud ...Hoërskool Brackenfell skyfskietspan skop die seisoen op hoë noot af
Hoërskool Brackenfell skyfskietspan het die seisoen sterk afgeskop met uitstekende prestasies oor verskeie kompetisies! Kompetisie 1: (HS Bosmansdam) Ons leerders het indrukwekkend gevaar met ...SA Tweekamp prestasie vir Laerskool Durbanville
Laerskool Durbanville het Saterdag, 21 Maart in Oudtshoorn aan die SA-tweekamp kampioenskappe deelgeneem. Ons tweekampspan het ‘n silwer medalje, in die laerskool-afdeling verower. Guy ...Laerskool Durbanville se SA atlete kook
Die volgende 11 atlete van die Laerskool Durbanville het die afgelope naweek aan die SA-atletiekkampioenskappe in Groenpunt, Kaapstad deelgeneem: Die volgende atlete was nasionale ...Laerskool Bellvillle-Noord Gr 6 SOS School in the Wilds-kampterrein
Die Laerskool Bellville-Noord graad 6’e was op ‘n drie dae lange kamp (18-20 Maart) te Villiersdorp waar hul ‘n draai gemaak het by die ...Laerskool Bellville-Noord woeker vir hul noodhulpkamer se verbeteringe
Die afgelope week het die kinders van Laerskool Bellville-Noord weer geleentheid gehad om hul kreatiwiteit te toon te stel (of hul ouers s’n) deurdat ...Destinatus Private School participated in the sport day of Porterville
Best of luck to Destinatus Private School U.13 Rugby and Netball teams taking part in a sports day in Porterville today! We are very ...Destinatus Private School chess stars shine
Destinatus Private School learners proudly represented Destinatus at the District East Schools Chess Individual Trials and we couldn’t be prouder of their effort, sportsmanship ...A New Chapter Begins for Young Readers in South Africa
National literacy movement reaches a powerful milestone at Masivuke Primary School Johannesburg, 11 March 2026: A new chapter in South Africa’s literacy journey has ...Laerskool Bellville-Noord Mini-krieketdag
Saterdag, 7 Maart, het Laerskool Bellville-Noord ‘n baie suksesvolle Rawson Eiendomme (Bellville Oakglen) Mini-krieketdag aangebied. Tien skole met 24 juniorspanne (o.8 en o.9) was ...Laerskool Bellville-Noord se meisies kan ook krieket speel
Laerkool Bellville-Noord jong dames het vandag (3/3) ‘n krieketwedstryd teen ‘n meisiespan van Laerskool De Tyger gewen. Dit was De Tyger se heel eerste ...Laerskool Durbanville spog met 19 WP-atlete
Laerskool Durbanville is ongelooflik trots om aan te kondig dat hulle 19 WP-atlete het om die skool te verteenwoordig by die gesogte Wes-Kaap Atletiekkampioenskappe. Hierdie ...Westcliff Vaardigheidskool triomfeer by interskole
Westcliff Vaardigheidskool het geskiedenis gemaak op 3 Februarie 2026, deur die interskole-byeenkoms teen verskeie ander Vaardigheidskole in die Kaap-streek te wen.Wat dit nog meer ...Laerskool Bellville-Noord Groentjiesklub gaan kuier tussen die diere
Saterdag 28 Februarie was die eerste van twee besoeke (voor die einde van die kwartaal) deur die Groentjiesklub van Laerskool Bellville-Noord aan Giraffe House. Dit ...Curro Durbanville learner excels in tennis
Curro Durbanville learner Scarlett Young took part in the Winelands Doubles and Mixed Doubles Summer Tennis tournament, on the 14th and 15th of February. ...DF Akademie spog met die matriekklas van 2025
Na al die foto’s geneem en al die pryse ontvang is, is dit hierdie groep se harde werk en die harde werk van die ...Laerskool Aristea Primary School learner excels
Congratulations, Adam Bergh! We are incredibly proud of Adam Bergh, Grade 7, on his outstanding achievement at the Figures Model Finesse Nationals for South Africa ...Fairmont High School learner selected to serve on the Junior City Council
Fairmont High School learner Lilah Barnes (Grade 11) on being selected to serve as a member of the Junior City Council for 2026! This ...Hoërskool Durbanville aan die T4J Dubbels Tennistoernooi deelgeneem
Hoërskool Durbanville het die naweek aan die T4J Dubbels Tennistoernooi deelgeneem op Bredasdorp. Durbanville eindig onoorwonne vir die toernooi. Geluk Durbies, ons is trots ...Hoërskool Durbanville redenaars kook
Op Woensdag, 18 Februarie, het ons redenaars aan die jaarlikse interne uitdunne deelgeneem vir 2026. Altesaam het 11 juniors en 15 seniors aan die ...Laerskool Vredekloof open splinternuwe binne-netbalbaan
Laerskool Vredekloof het onlangs hul splinternuwe binne-netbalbaan amptelik bekendgestel tydens ’n feestelike oggend vol inspirasie, energie en trots. Al die graad 4 tot 7 ...Reddam House Durbanville celebrating alumni fantastic DELF B1 Success
Celebrating Alex and Amy’s Fantastic DELF B1 Success! Reddam House Durbanville are thrilled to share the wonderful news of Alex and Amy’s outstanding achievements ...Laerskool Durbanville leerders in die Top 5 van WKOD Spelkompetisie
Ter viering van Internationale Moedertaaldag het die WKOD ‘n spelkompetisie vir Graad 4-leerders op Saterdag, 21 Februarie 2026 by die Iziko Museum gehou.Twee van ...Hoofleiers by Laerskool Bellville-Noord aangewys
Laerskool Bellville-Noord het Vrydag, 20 Februarie, hulle hoofleiers van 2026 aangewys. Dit het plaasgevind op dieselfde oggend wat die Graad 7’s hul balkies as ...Laerskool Bastion netbalafrigters het hul vaardighede opgeskerp vir 2026
Laerskool Bastion netbalafrigters het hul vaardighede opgeskerp deur by van die bestes te gaan kers opsteek. Hulle het Sportisimo se netbalafrigtingskursus op 17 en ...








































