Hoërskool Waterkloof
Hoërskool Waterkloof Interskole Redenaarsliga deelnemers dring deur na die finaal
Baie geluk aan die Hoërskool Waterkloof ‘public speaking’-leerders wat die afgelope naweek in Boksburg deelgeneem het. Die volgende leerders dring na die nasionale finaal, ...Hoërskool Waterkloof danser dans die Dans World Cup aan die brand
Tamia Stanczyk (graad 10) het die afgelope vakansie aan die Dance World Cup in Portugal deelgeneem. Sy is as die 𝐰ê𝐫𝐞𝐥𝐝𝐤𝐚𝐦𝐩𝐢𝐨𝐞𝐧 in een solo ...Hoërskool Waterkloof se eerste netbalspankaptein is vir die SA-netbalspan gekies
Luané Smith, Klofies se eerste netbalspankaptein, is vir die SA-netbalspan gekies wat in Augustus na Trinidad and Tobago toer waar sy aan die Youth ...- Alexander Road High SchoolBolandBreede ValleyClifton School CollegeDurban and Durban NorthHelderbergHoërskool Charlie HofmeyrHoërskool Jan van RiebeeckHoërskool KalahariHoërskool Parel ValleiHoërskool WaterkloofKloof High SchoolKwazulu-NatalNorth WestNorthern CapePaarl Boys' HighPaul Roos GimnasiumPotchefstroom Central SchoolRegional NewsThe High School for Girls PotchefstroomWestern CapeWorcester Gimnasium
Filmit Festival 2023 – Finalists announced
Paul Roos Gymnasium initiated the Filmit Festival during the height of the Covid pandemic in 2021. In 2023 this festival will be hosted for ... Die Hoërskool Waterkloof leerders vaar uitstekend by die Pierneef Kunstefees
Die Hoërskool Waterkloof se leerders het vanjaar uitstekend by die Pierneef Kunstefees gevaar. Ons behaal ‘n totaal van 35 A++ en is ook in ...Hoërskool Waterkloof lewer ‘n wêreldklas dansproduksie 2023 – 𝑶𝒁
Hoërskool Waterkloof lewer ‘n wêreldklas dansproduksie 2023 – 𝑶𝒁. Baie geluk aan elke Klofie-danser wat die afgelope week en naweek aan die jaarlikse dansproduksie ...Hoërskool Waterkloof Dogters verkies in die provinsiale Noord-Gauteng hokkiespanne
Hoërskool Waterkloof Dogters verkies in die provinsiale Noord-Gauteng hokkiespanne vir 2023. Ry 1 (agter) vlnr: (o.18A) Angelé Vogel (o.18B) Luané Jansen Anneri Vorster Elreese ...Hoërskool Waterkloof leerder se prosastuk word in die gesogde POORT-bundel opgeneem
Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns fasiliteer elke jaar die gesogde POORT-skryfkompetisie. Dit is ‘n voorreg om aan te kondig dat Mia van ...Hoërskool Waterkloof begin Hemelvaart met ‘n trotse Klofie-tradisie
Hoërskool Waterkloof begin Hemelvaart met ‘n trotse Klofie-tradisie! Die Klofies het vanoggend van vroeg af gearriveer vir die jaarlikse kaalvoetoggend. Baie dankie aan Helpende ...Die nuwe SA-skopbokskampioen is ‘n Hoërskool Waterkloof leerder
Dit is met groot trots dat ons kan sê dat die nuwe SA-skopbokskampioen, oftewel ‘kickboxing’ vir 2023 ‘n Klofie is! Eward Soer het Gauteng-Noord ...Hoërskool Waterkloof boogskuts gekies om SA in Ierland te verteenwoordig
Bryce Siebrits (graad 11) en Hendré Verhoef (graad 9) is gekies om Suid-Afrika by die Youth Archery World Championships in Limerik Ireland vanaf 1 ...Hoërskool Waterkloof se skaakspelers maak al die regte skuiwe
Hoërskool Waterkloof se skaak het die afgelope naweek teen Hoër Volkskool Heidelberg en Bethlehem Voortrekker Hoërskool deelgeneem. Klofies wen 24 – 4 teen Hoër ...Hoërskool Waterkloof stoeiers vaar pragtig in SA kampioenskappe
Twee Hoërskool Waterkloof-leerders, wat stoei by ‘n buiteklub beoefen, het die afgelope Saterdag aan die Suid-Afrikaanse kampioenskappe vir die Grieks Romeinse stoeistyl, deelgeneem. Beide ...Hoërskool Waterkloof atleet hardloop ‘n silwer medalje in Zambië los
Kayla Murray (graad 12) het die afgelope naweek by die Afrika-kampioenskappe wat in Zambië plaasgevind het, in die 100m presteer. Kayla behaal algeheel ‘n ...Hoërskool Waterkloof swemmers haal die Gauteng Skole swemspan
Hoërskool Waterkloof swemmers Beané Swanepoel en Nikha Lambden is vir die Gauteng Skole swemspan gekies wat die afgelope naweek by Kingspark in Durban aan ...Hoërskool Waterkloof se provinsiale rolbalspelers presteer goed by die SA’s
Hoërskool Waterkloof se provinsiale rolbalspelers presteer goed tydens die Suid-Afrikaanse Kampioenskappe. Baie geluk aan al ons rolbalspelers wat Gauteng-Noord tydens die vakansie by die ...Hoërskool Waterkloof atlete presteer by die senior SA-kampioenskappe
Die Hoërskool Waterkloof atlete presteer by die senior SA-kampioenskappe! Kayla Murray – 3de in die 100m Riëtte Heyns – 3de in diskusgooi (53,44m) Jean ...Hoërskool Waterkloof Gauteng-Noord skole hengeluitslae
Kl0fies-hengel tree na vore in eerste interskole hengelkompetisie in 22 jaar in Gauteng-Noord. Gauteng-Noord skole hengel het, o.l.v. mnr. Van der Merwe, weer vir ...Hoërskool Waterkloof leerders wen internasionale ekspo
Hoërskool Waterkloof leerders Wilando en Gerthyo Ferreira het in Spanje aan die XXIV Exporecerca Jove Internasionale Expo deelgeneem en is as internasionale wenners aangewys. ...- Afrikaanse Hoër MeisieskoolAfrikaanse Hoër Seunskool (Affies)Bishops Diocesan CollegeBloemfonteinBolandCollegiate Girls' High SchoolDF AkademieDurban and Durban NorthDurban Girls' CollegeDurban High SchoolEastern CapeFree StateGauteng JohannesburgGauteng PretoriaGrey CollegeGrey High SchoolHelderbergHoër Landbouskool BolandHoër Meisieskool BloemhofHoërskool Gimnasium PaarlHoërskool MonumentHoërskool NoordheuwelHoërskool OuteniquaHoërskool Parel ValleiHoërskool StellenbergHoërskool WaterkloofJHB EastKrugersdorp RoodepoortKwazulu-NatalLa Rochelle Girls' HighMaritzburg CollegeMidlandsNorthern SuburbsOakdale LandbouskoolPaarl Boys' HighPaarl Girls' HighPaul Roos GimnasiumPietermaritzburg Girls' High SchoolPort Elizabeth and SurroundsPTA Central PTA SouthPTA EastRegional NewsRhenish Girls' HighRondebosch Boys' High SchoolSouthern CapeSouthern SuburbsSt Andrew's School for GirlsWestern Cape
Premier Interschools 2023 Rugby and Netball Fixtures Announcement
2023 Sportsmans Warehouse Premier Interschools Fixtures Announcement: The 2023 Premier Interschools season is upon us and promises thrilling match-ups between some of the country’s ... Hoërskool Waterkloof hengel se interhuis gaan van krag tot krag
Op Sondag 26 Februarie het Hoërskool Waterkloof se hengelaars vir hulle jaarlikse hengel-interhuis by Trichardtfontein dam bymekaar gekom. Om dit nog meer interessant te ...Hoërskool Waterkloof Afrikaans Huistaal interne redenaars uitslae
Op Donderdag 16 Februarie het Die Hoërskool Waterkloof leerders die geleentheid gehad om aan die Afrikaans Huistaal interne redenaars finaal deel te neem. Dié ...Hoërskool Waterkloof tennisspelers wys hul staal
Baie geluk aan Ciaran McConnel (graad 9) wat die o.16-dogters asook enkels by die Gauteng-Noord Mini series-toernooi gewen het. Baie geluk aan Rynard van ...Hoërskool Waterkloof jong ingenieurs genooi om in Spanje te kompeteer
Hoërskool Waterkloof Wenners van SAYESS (South African Youth Engineering and Science Symposium). Nasionale WENNERS!! Gerthyo (graad 11) en Wilando (graad 9) Ferreira, Je-Miné de ...Hoërskool Waterkloof uitblinkersfunksie TOP toppresteerders
Hiermee Hoërskool Waterkloof se uitblinkersfunksie TOP toppresteerders wat aan die einde van Oktober aangewys was.- Alexander Road High SchoolBolandBreede ValleyCurro DurbanvilleDainfern CollegeDurban and Durban NorthDurban High SchoolEastern CapeEastern Cape TownsGauteng JohannesburgGauteng PretoriaHelderbergHoër Meisieskool BloemhofHoërskool Charlie HofmeyrHoërskool GarsfonteinHoërskool HermanusHoërskool WaterkloofKwazulu-NatalMidrand Fourways Sunninghill WoodmeadNew Orleans Secondary SchoolNorth WestNorthern SuburbsOverbergPaarl Boys' HighPaul Roos GimnasiumPearson High SchoolPort Elizabeth and SurroundsPotch Klerksdorp and surroundsPTA EastReddam House DurbanvilleRegional NewsRondebosch Boys' High SchoolSouthern SuburbsThe High School for Girls PotchefstroomWestern CapeWorcester Gimnasium
Filmit Festival 2022 for High Schools Announces Nominees
2022 marks the second year of the Filmit Festival. This festival is a film competition for high school learners from Southern Africa, and is ... Hoërskool Waterkloof wintersport eerstespanne
Ons kyk terug na die wintersport-seisoen van 2022 en deel graag Hoërskool Waterkloof se eerstespanne met trots. Rugby Netbal Hokkiedogters HokkieseunsHS Waterkloof sporthoof aangewys as hoofafrigter van SA Skole A-rugbyspan
Baie geluk aan Hoërskool Waterkloof se sporthoof, mnr. Cobus van Dyk, wat as die hoofafrigter van die SA Skole A-rugbyspan aangewys is. Ons is super ...Hoërskool Waterkloof se leerders wat vir provinsiale spanne gekies is
Hartlik geluk aan Hoërskool Waterkloof se leerders wat vir provinsiale spanne gekies is. Dogtershokkie Hoërskool Waterkloof dogters verkies in die provinsiale Noord-Gauteng spanne vir ...Hoërskool Waterkloof se “Moving Magic” bekoor
“Moving Magic”, die 2022 dansproduksie van Hoërskool Waterkloof se Dansakademie, het van Woensdag 25 Mei tot Sondag 29 Mei in die Staatsteater plaasgevind. Verskillende ...- Alexander Road High SchoolBolandBreede ValleyCurro DurbanvilleDainfern CollegeDurban and Durban NorthDurban High SchoolEastern CapeFairmont High SchoolGauteng JohannesburgGauteng PretoriaGroote Schuur High SchoolHelderbergHoër Meisieskool BloemhofHoërskool BellvilleHoërskool Charlie HofmeyrHoërskool GarsfonteinHoërskool HermanusHoërskool KalahariHoërskool StellenbergHoërskool WaterkloofKwazulu-NatalMidrand Fourways Sunninghill WoodmeadNew Orleans Secondary SchoolNorth WestNorthern CapeNorthern SuburbsOverbergPaarl Boys' HighPaarl Girls' HighPaul Roos GimnasiumPearson High SchoolPort Elizabeth and SurroundsPotch Klerksdorp and surroundsPTA EastReddam House DurbanvilleRegional NewsRondebosch Boys' High SchoolSouthern SuburbsThe High School for Girls PotchefstroomWestern CapeWorcester Gimnasium
Filmit Festival Finalists & Upcoming Shop Talk Sessions for Young Creatives
Filmit Festival Finalists announced while industry specialists line up to present Shop Talk Sessions for aspiring young filmmakers. Paul Roos Gymnasium launched the second ... - Durban and Durban NorthGauteng PretoriaHoërskool Noord-Kaap / Northern Cape High SchoolHoërskool WaterkloofKearsney CollegeKwazulu-NatalNorthern CapePTA EastRegional News
Kearsney Easter Rugby Festival Final Day Match 5
2022 Kearsney Easter Rugby Festival Final Day, Monday 18 April Match 5. Hoërskool Waterkloof 27 – 7 Hoërskool Noord-Kaap Conditions would not suit the ... - Durban and Durban NorthGauteng PretoriaHoërskool WaterkloofKearsney CollegeKwazulu-NatalPTA EastRegional News
Kearsney Easter Rugby Festival Day 2 Match 3 results
2022 Kearsney Easter Rugby Festival Day 2: Saturday 16 April Game 3. Kearsney College 12 – 10 Hoërskool Waterkloof This was another game where ... - Durban and Durban NorthDurban High SchoolEast London and SurroundsEast RandEastern CapeEastern Cape TownsGauteng JohannesburgGauteng PretoriaGlenwood High SchoolHoër Landbouskool MarlowHoërskool Dr EG JansenHoërskool FramesbyHoërskool MonumentHoërskool WaterkloofKearsney CollegeKrugersdorp RoodepoortKwazulu-NatalPort Elizabeth and SurroundsPretoria Boys High SchoolPTA EastRegional NewsSelborne CollegeWestville Boys' High SchoolWestville Pinetown Hillcrest Kloof
2022 Kearsney Easter Rugby Festival Preview for Day 2: Saturday 16 April
2022 Kearsney Easter Rugby Festival Preview for Day 2: Saturday 16 April The second day of the Standard Bank Kearsney Easter Rugby Festival (KERF) ... - Durban and Durban NorthDurban High SchoolEastern CapeEastern Cape TownsGauteng PretoriaHoër Landbouskool MarlowHoërskool WaterkloofKearsney CollegeKwazulu-NatalPTA EastRegional News
Kearsney Easter Rugby Festival Day One: Match 1 and 2 results
KEARSNEY EASTER RUGBY FESTIVAL DAY ONE: THURSDAY 14 APRIL 2021 The 13th Standard Bank Kearsney Easter Rugby Festival kicked off in beautiful, warm sunshine ... Noord-Suid Rugbytoernooi: Hoërskool Waterkloof se o.19 spanne wat speel
Hiermee Hoërskool Waterkloof se 1ste en 2de Rugbyspanne: o.19A Rugby 0.19 BHoërskool Waterkloof gholf hou aan presteer
Kloof se gholfspelers hou aan presteer! Na afloop van die naweek se praguitslae bestaan daar geen twyfel dat daar ‘n baie mooi jaar vir ...HS Waterkloof rolbalspelers presteer by die Gauteng Challenge
Die afgelope naweek het 9 van Kloof se rolbalspelers die voorreg gehad om ‘Bowls Gauteng North’ tydens die Gauteng Challenge in Krugersdorp te verteenwoordig. ...HS Waterkloof skuts presteer tydens die “SANAA World Archery Indoor Nationals”
Hoërskool Waterkloof se skutte presteer ongelooflik tydens die SANAA World Archery Indoor Nationals wat die afgelope naweek plaasgevind het. Hendre Verhoef – 1ste in ...Welkom terug by Hoërskool Waterkloof
Welkom terug aan al die Klofies! Dankie aan Joshua na die Reën wat ons tema vir 2022 ‘Lig op die Horison’ vir die jaar ...








































