Hoërskool Waterkloof begin Hemelvaart met ‘n trotse Klofie-tradisie
ADVERTISEMENT
Hoërskool Waterkloof begin Hemelvaart met ‘n trotse Klofie-tradisie! Die Klofies het vanoggend van vroeg af gearriveer vir die jaarlikse kaalvoetoggend. Baie dankie aan Helpende Hand – Deel van die Solidariteit Beweging wat die oggend saam met ons bygewoon het. Dankie ook vir julle hulp met die verspreiding van die klere aan minderbevoorregtes.
















