Hoërskool Waterkloof leerder se prosastuk word in die gesogde POORT-bundel opgeneem
ADVERTISEMENT
Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns fasiliteer elke jaar die gesogde POORT-skryfkompetisie. Dit is ‘n voorreg om aan te kondig dat Mia van der Walt se prosastuk, ‘𝑛 𝑉𝑖𝑠𝑠𝑒𝑟𝑚𝑎𝑛𝑠𝑡𝑜𝑟𝑖𝑒, in die bundel opgeneem is. Baie geluk, Mia Hoërskool Waterkloof is trots op jou!










