Afrikaanse Hoër Seunskool Pretoria leerders se literêre werke verskyn in POORT-bundel
ADVERTISEMENT
Nie minder nie as agt senior Afrikaanse Hoër Seunskool Pretoria se literêre werke is in die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns se Poort-publikasie opgeneem.
Prosa:
Franco Conradie
Mpumi Rakhudu
Izak Bester
Ignus Ferreira
Naudé Lourens
Wian van Rooyen
Anderson White
Poësie:
Jacques Mouton (twee gedigte)
Welgedaan!










