Hoërskool Waterkloof
Hoërskool Waterkloof se nuwe hoof van dissipline is harig met 8 pote
Kloof se skoolhoof, mnr. Denysschen, stel graag Hoërskool Waterkloof se splinternuwe Hoof van Dissipline bekend – me. Mathilda. Mathilda sal tydens die opedag saam ...Hoërskool Waterkloof Nuutverkose Beheerliggaam 2024
Hiermee stel ons graag die nuutverkose Beheerliggaam vir die volgende termyn aan u bekend (in alfabetiese volgorde): Lourens Botha Pieter Conradie Fanie De Villiers ...Hoërskool Waterkloof se graad 9’s dae van omgee
Die graad 9’s het ‘n 9-dae omgeeprojek geloods waar hulle nie-bederfbare produkte vir die Klofie-spens ingesamel het. Baie dankie aan elke Klofie wat sy ...Hoërskool Waterkloof eindig algeheel tweede by die NWU Superinterhoër van 2024
Hoërskool Waterkloof eindig algeheel tweede by die NWU Superinterhoër van 2024! A-bond Interhoër – algeheel tweede Superinterhoër – algeheel tweede. Ons harte bars van ...Hoërskool Waterkloof krieket Finsbury-reeks
Die eerste krieketspan het die Hoër Volkskool Potchefstroom in die eindstryd van die Finsbury-reeks met 6 paaltjies gewen. Die o. 15A-span het in die ...Hoërskool Waterkloof eindig algeheel tweede by A-bond Interhoër 2024
Ons is ongelooflik trots op elke atleet en toeskouer wat Vrydag 23 Februarie aan die A-bond Interhoër deelgeneem het. Die dogters en seuns het ...Hoërskool Waterkloof se week van liefde
Die Klofies was in rooi getooi, hulle het konsert gehou en gesokkie-sokkie by die Valentynsbal. Liefde is ons ware bestemming. Ons vind die sin ...Hoërskool Waterkloof Liefdeskonsert
Die Liefdeskonsert was weereens ‘n hoogtepunt op die kalender tydens die maand van liefde. Die gehoor is deur talentvolle Klofies vermaak. Baie geluk aan ...Hoërskool Waterkloof B-swemspan wen D-bond Sweminterhoër
Kloof se B-swemspan het die D-bond Sweminterhoër gewen! Volledige uitslae: Dogters – algeheel derde Seuns – algeheel eerste Gemeng – algeheel eerste C-bond hier ...Hoërskool Waterkloof rolbalkapteine vir 2024
Baie geluk aan Zander Hamilton en Daniélle Classen (beide gr. 12-leerders) wat as die rolbalkapteine vir 2024 aangewys is. Baie geluk, julle!Leerders van Hoërskool Waterkloof is aanvaar vir die Simfonia Juventi prestige orkes
Ses leerders van Hoërskool Waterkloof het oudisies vir die Simfonia Juventi prestige orkes afgelê en al ses leerders is as lede aanvaar. Baie geluk ...Hoërskool Waterkloof bergfietskapteine vir 2024
Ons is trots om ons bergfietskapteine vir 2024 aan te kondig. Hierdie leerders neem die verantwoordelikheid om ons bergfietsryers te lei, te inspireer en ...Hoërskool Waterkloof leerder is opgeneem om deel te neem in klavierkompetisie
Baie geluk aan Heinrich Sutton (graad 11) wat op grond van video-uitdunrondtes gekeur is om aan die regstreekse rondtes van die Hennie Joubert-Klavierkompetisie deel ...Hoërskool Waterkloof boogskiet verwelkom nuwe lede
Hoërskool Waterkloof, in samewerking met Archer’s Edge, het ons jaarlikse opedag waar ons verskeie nuwe lede verwelkom het, aangebied. Baie dankie aan elke ouer, ...Hoërskool Waterkloof swemkapteine vir 2024
Kloof-swem is trots om ons swemkapteine vir 2024 aan te kondig: Onderkapteine: Janke Fourie (Graad 12) Carl Willemse (Graad 12) Kapteine: Ezmari de Villiers ...Hoërskool Waterkloof tennisuitslae
Ciaran McConnel het die afgelope week aan die KwaZulu-Natal ITF-toernooi deelgeneem waar sy en haar spanmaat naaswenners in die o. 16-dogters dubbelsafdeling was. Die ...Hoërskool Waterkloof interhuis toppresteerders
Baie geluk aan die volgende atlete en spanne:Hoërskool Waterkloof leerder word gekroon as o.17 Gauteng Padfietskampioen
Hoërskool Waterkloof wens vir Helen Olwage (graad 10) baie geluk met haar prestasie waar sy as die o. 17-Gauteng Padfietskampioen vir 2024 aangewys is. ...Oud leerders van Hoërskool Waterkloof maak groot naam
Drie krieketspelers wat tans in die o.19-Krieketwêreldbeker speel, Tristan Luus (SA), Alexander Volschenk (NAM) en Ewald Schreuder (NZ), was deel van Kloof se o. ...Hoërskool Waterkloof oudleerder bereik hoogtes in krieketakademie
Alexander Busing-Volschenk is vanaf 2019 ‘n leerder by Hoërskool Waterkloof. Alexander is ‘n Namibiër in murg en been, maar het besluit om sy hoërskoolloopbaan ...Hoërskool Waterkloof rolbalspelers presteer uitstekend
Baie geluk aan die rolbalspelers wat die afgelope naweek tydens die Gauteng Kampioenskap uitstekend presteer het. Bowls Gauteng North se juniorspanne het met albei ...Hoërskool Waterkloof klas van 2023 aangewys as nommer 2 skool in Gauteng
Hoërskool Waterkloof matriekuitslae is aangewys as die nommer 2 skool in Gauteng. Baie geluk aan klas 2023!Hoërskool Waterkloof 100% matriekuitslae vir 34ste opeenvolgende jaar
𝐌𝐀𝐓𝐑𝐈𝐄𝐊𝐔𝐈𝐓𝐒𝐋𝐀𝐄 𝟐𝟎𝟐𝟑 𝐃𝐢𝐞 𝐦𝐚𝐭𝐫𝐢𝐞𝐤𝐬 𝐝𝐨𝐞𝐧 𝐝𝐢𝐭 𝐰éé𝐫!! Hoërskool Waterkloof juig oor ‘n 𝟏𝟎𝟎%-𝐬𝐥𝐚𝐚𝐠𝐬𝐲𝐟𝐞𝐫 vir die 𝟑𝟒𝐬𝐭𝐞 𝐨𝐩𝐞𝐞𝐧𝐯𝐨𝐥𝐠𝐞𝐧𝐝𝐞 𝐣𝐚𝐚𝐫! Baie, baie geluk aan elke matriekleerling ...Hoë hoogtes vir Hoërskool Waterkloof jong wetenskaplike
Inebelle Swart (graad 9) het tydens die afgelope Desembervakansie aan die SAYESS Ekspo (South African Youth Engineering and Science Symposium) deelgeneem waar sy ‘n ...Hoërskool Waterkloof Provinsiale skaak
Hoërskool Waterkloof se provinsiale skaakspelers het weereens puik tydens die afgelope provinsiale toernooi presteer. Verskeie spelers was deel van die provinsiale Noord-Gautengspanne wat met ...Hoërskool Waterkloof leerders in Gauteng-Noord mini toernooi
Baie geluk aan Niel Erasmus (graad 10) wat die naaswenner van die seuns o. 16-enkels was. Ons wens Ciaran McConnel hartlik geluk met haar ...Hoërskool Waterkloof tennisleerders het aan die SA skole IPT deelgeneem
Vyf Klofies het aan die SA Skole IPT (Interprovinsiale Tennistoernooi), waar hulle Gauteng-Noord verteenwoordig het, deelgeneem. Juf. Alexandra Dreyer (tennisdirekteur) was ook die o. ...Hoërskool Waterkloof krieketleerders gaan SA o.19 span in 2024 verteenwoordig
Tristan Luus en Alexander Busing-Volschenk gaan Suid-Afrika se o. 19-span en Namibië se o. 19-span tydens die o. 19-wêreldbeker in Suid-Afrika in 2024, verteenwoordig. ...HS Waterkloof krieketspelers blink uit met topprestasie
Wat ‘n ongeKLOOFlike week vir Hoërskool Waterkloof se twee krieketspelers tydens die KSA-Cubsweek in Stellenbosch! Tristan Luus en Marcus Bakker was deel van die ...HS Waterkloof TSA Super 8 Toernooi tennisuitslae
Baie geluk aan Ciaran McConnel (graad 10) wat tot in die finaal van die dogters o. 16-enkels gevorder het. Ciaran en haar spanmaat was ...HS Waterkloof leerder in aksie tydens Cubsweek in Stellenbosch
Tristan Luus maak amok by die KSA-Cubsweek. Tristan het in die laaste twee wedstryde vir die Northern Champions albei kere 5 paaltjies ingeoes en ...HS Waterkloof leerders word vir SA Krieket Colts span gekies
Na afloop van die KSA Nasionale o. 19-week is Hernus Marais vir die SA Colts-span en Tristan Luus vir die SA Skole-span, gekies. Kloof-krieket ...Hoërskool Waterkloof leerder wen TSA tennistoernooi
Baie geluk aan Tiaan Nelson wat beide die mans enkels- asook mans dubbels-afdeling by die TSA Cape Town Super 8 Toernooi gewen het. Welgedaan, ...Hoërskool Waterkloof tennistoernooi wenners
Baie geluk aan Ciaran McConnel (graad 9) wat die Gauteng Summers Tennistoernooi vir dogters o. 16-enkels gewen het. Isabelle van Wyk (graad 8) was ...Noord-Gauteng Stoei prestasie vir Hoërskool Waterkloof
Hoërskool Waterkloof stoeier Gerhard Viviers (graad 8 ) het die afgelope naweek aan die Noord-Gauteng Johnnie Reitz Toernooi deelgeneem waar hy goud in sy ...Hoërskool Waterkloof se junior gholfspan wen wéér die Grey High PE Junior Festival
Hoërskool Waterkloof se junior gholfspan wat uit graad 8- tot 10-leerders bestaan het die afgelope naweek vir die tweede jaar in ‘n ry die ...Hoërskool Waterkloof se tonele het aan die FAK Allegretto toneelfees deelgeneem
Hoërskool Waterkloof se tonele het 3 Augustus aan die FAK Allegretto toneelfees deelgeneem en die volgende toekennings ontvang: Donderstokkie: Brons – Dekor Brons – ...21 Hoërskool Waterkloof ruiters het vir die Gauteng-Noordspan gekwalifiseer
‘n Totaal van 21 Hoërskool Waterkloof ruiters het vir die Gauteng-Noordspan gekwalifiseer. Hulle het die afgelope naweek vanaf 5 tot 6 Augustus aan die ...Besondere prestasie vir Hoërskool Waterkloof landloop atlete
Hoërskool Waterkloof atlete Elandri Coetzee (graad 8 ) en Lara van der Merwe (graad 10) behaal beide ‘n besondere tweede plek by die interprovinsiale ...








































