Hoërskool Waterkloof interhuis toppresteerders
ADVERTISEMENT

Mia van den Berg – Beste senior veldatleet (dogters) asook senior victrix ludorum.

Lenique Vogel – Beste junior baanatleet asook junior victrix ludorum.

Beste dogterdirigent: Mieke Muller
Beste seunsdirigent: Zayne Biewenga

BlitsBlikke ontvang die trofee vir die beste gees.

Lumé Pretorius – Beste junior veldatleet (dogters)

Alexander Griesel – Beste junior baanatleet (seuns) asook junior victor ludorum.

Dewan Schlebusch – Beste junior veldatleet (seuns)

Lara van der Merwe – Beste senior baanatleet (dogters)

Quinton Janse van Nieuwenhuizen – Beste senior baanatleet (seuns)

Waldemar Griesel – Beste senior baanatleet (seuns) sowel as senior victor ludorum.

Die Siklone is die wenners van die sangbeker.

Die Tornado’s is as die beste span van die dag aangewys.









