HS Waterkloof TSA Super 8 Toernooi tennisuitslae
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan Ciaran McConnel (graad 10) wat tot in die finaal van die dogters o. 16-enkels gevorder het. Ciaran en haar spanmaat was ook in die finaal van die dubbels vir dogters o. 16.
Niel Erasmus (graad 10) en Janko Lamprecht (graad 10) het ook tot in die finaal van die seuns o. 16-dubbels gevorder. Welgedaan!












