Hoërskool Swellendam tennispanne presteer
ADVERTISEMENT
Op Woensdag, 26 Februarie het die eerste en tweede dogter- en seuntennisspanne teen Hoërskool HTS Drostdy se tweede en derde tennisspanne gespeel. Die Swellies het hard gespeel en hulle alles gegee. So, kon Hoërskool Swellendam se meisie- en seunsspanne beide daarin slaag om die dag wen. Dit was die matriekdogters se laaste wedstryd en so ook die dogters se laaste wedstryd vir die seisoen wat beslis op ‘n hoë noot afgesluit is!










