Hoërskool Waterkloof se graad 9’s dae van omgee
ADVERTISEMENT
Die graad 9’s het ‘n 9-dae omgeeprojek geloods waar hulle nie-bederfbare produkte vir die Klofie-spens ingesamel het. Baie dankie aan elke Klofie wat sy hart hiervoor opgemaak het.Hoërskool Waterkloof










