Hoërskool Framesby reik uit na Laerskool St Patricks
ADVERTISEMENT
Hoërskool Framesby reik uit na Laerskool St Patricks. Mev. Natalie Swartz het op sosiale media gesien dat St Patricks Laerskool op Humansdorp dringend opsoek was na groenborde vir hul klaskamers. Sy was bewus van ‘n paar ekstra borde wat nie meer gebruik word nie. Mev. Swartz en mnr van Niekerk het toe die groenborde spesiaal by die skool gaan aflewer.
![]()










