Hoërskool Waterkloof swemkapteine vir 2024
ADVERTISEMENT
Kloof-swem is trots om ons swemkapteine vir 2024 aan te kondig:
Onderkapteine:
Janke Fourie (Graad 12)
Carl Willemse (Graad 12)
Kapteine:
Ezmari de Villiers (Graad 12)
Elandré Pretorius (Graad 12)
Baie geluk aan hierdie leerders!










