Leerders van Hoërskool Waterkloof is aanvaar vir die Simfonia Juventi prestige orkes
ADVERTISEMENT
Ses leerders van Hoërskool Waterkloof het oudisies vir die Simfonia Juventi prestige orkes afgelê en al ses leerders is as lede aanvaar. Baie geluk aan die volgende leerders. Ons is baie trots op julle!
Abby Moolman (gr. 12 – eerste viool)
Arashel Stevens (gr. 11 – tweede viool)
Matthys Greeff (gr. 12 – hobo)
Wilando Ferreira (gr. 11 – eerste tromboon)
Tiaan Barnard (gr. 11 – trompet)
Jayden Sauer (gr. 11 – alt-saxofoon)










