Hoërskool Waterkloof leerders in Gauteng-Noord mini toernooi
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan Niel Erasmus (graad 10) wat die naaswenner van die seuns o. 16-enkels was. Ons wens Ciaran McConnel hartlik geluk met haar prestasie as wenner van die dogters o. 16-enkels en -dubbelsafdelings. Ons is baie trots op julle!












